Wikiversity
Voorkoms
1572 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1567 | 1568 | 1569 | 1570 | 1571 | ◄ 1572 ► | 1573 | 1574 | 1575 | 1576 | 1577 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1572 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1572 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- Die supernova, SN 1572, word in die Cassiopeia-konstellasie waargeneem.
- 13 Mei – Pous Gregorius XIII volg Pous Pius V op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 25 Mei – Pous Gregorius XIII word in Rome gekroon deur kardinaal Innocenzo del Monte.
- 2 Junie – Pous Gregorius XIII stel sy nefie Filippo Boncompagni aan as kardinaal.
- 24 Augustus – Sint Bartolomeusnag, massamoord op die Franse Hugenote.
Geboortes
- Onbekend – Johann Bayer, ’n Duitse regsgeleerde en sterrekundige († 1625).
Sterftes
- 1 Mei – Pous Pius V, die 225ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1504)
- 24 Augustus – Gaspard de Coligny, admiraal van Frankryk en Protestantse leier (* 1519)
- 24 November – John Knox, Skotse predikant (* circa 1514)