LIMSwiki
Voorkoms
Gard (30) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Nîmes |
Onderprefekture | Alès Le Vigan |
Bevolking | 623 125 inw. (1999) |
Bevolkingsdigtheid | 106 inw./vk km |
Oppervlakte | 5 853 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 46 |
Munisipaliteite | 353 |
President van die Conseil général |
Jean Denat |
Gard [gaːʀ] is 'n département in Frankryk. Die département se naam is van die Gard-rivier (ook as die Gardon-rivier in sommige geweste bekend) wat deur die département vloei ontleen.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur . |