LIMSwiki
Inhoud
Daniel Radcliffe | |
Radcliffe in 2014
| |
Geboortenaam | Daniel Jacob Radcliffe |
---|---|
Geboorte | 23 Julie 1989 Hammersmith, Londen, Groot-Brittanje |
Nasionaliteit | Brits |
Lewensmaat | Erin Darke (vanaf 2013) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Rolprente | Harry Potter |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Daniel Jacob Radcliffe (* 23 Julie 1989)[1] is 'n Britse akteur. Hy is bekend van die Harry Potter-rolprente.
Radcliffe is gebore in Londen. Hy het op 10 jarige ouderdom sy debuut gemaak in BBC se 1999-televisiefilm David Copperfield, gevolg deur sy rolprent-debuut in 2001 The Tailor of Panama. Op 11-jarige ouderdom is hy as Potter in die reeks se eerste rolprent 'Harry Potter en die Philosopher's Stone' gewerf. Hy het tien jaar lank in die reeks gespeel. Hy was die hoofrol in al agt rolprente. Radcliffe het een van die hoogste betaalde akteurs in die wêreld geword tydens die verfilming van die Potter-films, wêreldwye bekendheid verwerf, en kritieke toekenning vir sy rol gekry.
Vroeë lewe
Radcliffe is die enigste seun van Marcia Jeannine Gresham (née Jacobson) en Alan George Radcliffe. Sy moeder is Brits-Joods en was gebore in Suid-Afrika en grootgeword in Essex.[2] Sy vader het in Noord-Ierland grootgework, in 'n Protestantse familie.[3]
Radcliffe het aangedui dat hy 'n akteur wil word op 5 jaar oud.[4]
Persoonlike lewe
Radcliffe woon tans in Manhattan, New York Stad.[5]
Films
Jaar | Titel | Rol |
---|---|---|
2001 | The Tailor of Panama | Mark Pendel |
Harry Potter and the Sorcerer's Stone | Harry Potter | |
2002 | Harry Potter and the Chamber of Secrets | |
2004 | Harry Potter and the Prisoner of Azkaban | |
2005 | Harry Potter and the Goblet of Fire | |
2007 | December Boys | Maps |
Harry Potter and the Order of the Phoenix | Harry Potter | |
2009 | Harry Potter and the Half-Blood Prince | |
2010 | Harry Potter and the Deathly Hallows – Part 1 | |
2011 | Harry Potter and the Deathly Hallows – Part 2 | |
2012 | The Woman in Black | Arthur Kipps |
2013 | Kill Your Darlings | Allen Ginsberg |
What If? | Wallace | |
Horns | Ignatius Perrish | |
2015 | Victor Frankenstein | Igor |
Trainwreck | The Dog Walker | |
2016 | Swiss Army Man | Manny |
Now You See Me 2 | Walter Mabry | |
Imperium | Nate Foster | |
2017 | Jungle | Yossi Ghinsberg |
2018 | Beast of Burden[6] | Sean Haggerty |
2019 | uns Akimbo[7][8] | Miles |
Playmobil: The Movie | Rex Dasher (stem) |
Verwysings
- ↑ "Daniel Radcliffe" (in Engels). Internet Broadway Database. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 September 2015. Besoek op 16 Junie 2014.
- ↑ Pfefferman, Naomi (8 Oktober 2013). Daniel Radcliffe turns from magic to murder and mayhem. The Jewish Journal of Greater Los Angeles. URL besoek op 24 April 2018.
- ↑ Hicklin, Aaron (11 Februarie 2013). "The Long Education of Daniel Radcliffe". Out.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Oktober 2017. Besoek op 13 Februarie 2013.
- ↑ "Faces of the week: DANIEL RADCLIFFE" (in Engels). BBC News. 2 Maart 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Junie 2019. Besoek op 27 Mei 2011.
- ↑ Barbara Chai (25 Maart 2013). "NY CULTURE – Actor Daniel Radcliffe Changes Beat". The Wall Street Journal (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 9 Oktober 2013.
- ↑ Foutch, Haleigh (17 Januarie 2018). "Daniel Radcliffe Is a Drug Runner in Crisis in the First 'Beast of Burden' Trailer" (in Engels). Collider. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 19 Januarie 2018.
- ↑ "Daniel Radcliffe starts filming in Auckland for comedy Guns Akimbo" (in Engels). Stuff. 28 April 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019.
- ↑ | 50 Fascinating Facts About Daniel Radcliffe
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Daniel Radcliffe.
- Wikiquote het aanhalings deur Daniel Radcliffe.