LIMSwiki
Voorkoms
1587 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1582 | 1583 | 1584 | 1585 | 1586 | ◄ 1587 ► | 1588 | 1589 | 1590 | 1591 | 1592 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1587 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1587 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 87ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 7 Augustus – Pous Sixtus V stel William Allen, Engelse priester aan die Vatikaan, aan as kardinaal.
- 18 Desember – Pous Sixtus V stel nog agt kardinale aan waaronder Scipione Gonzaga, patriarg van Jerusalem.
Geboortes
- 2 Junie – Willem Bontekoe, kaptein in die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie († 1657)
- 17 November – Joost van den Vondel, Nederlandse digter, skrywer en dramaturg († 1679)
- Onbekend – Johann Baptist Cysat, Switserse Jesuïete-wiskundige en sterrekundige († 1657)
Sterftes
- 8 Februarie – Maria I van Skotland, Koningin van Skotland (* 1542)
- 17 Mei – Gotthard von Kettler, laaste Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland en vanaf 1561 die eerste Hertog van Koerland en Semgale (* 1517)
- 21 Oktober – Johann Wigand, Protestantse teoloog en hervormer (* 1523)