LIMSpec Wiki
Voorkoms
1145 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1140 | 1141 | 1142 | 1143 | 1144 | ◄ 1145 ► | 1146 | 1147 | 1148 | 1149 | 1150 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1145 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1145 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 45ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 19 Januarie – Pous Lucius II gee die St. Sabas klooster aan die monnike van Cluny.
- 15 Februarie – Pous Eugenius III volg Pous Lucius II op.
Geboortes
Sterftes
- 15 Februarie – Pous Lucius II, die 166ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).