LabLynx Wiki
Inhoud
Deelstaat Delaware | |||||
| |||||
Bynaam(e): The First State, The Small Wonder State | |||||
Amptelike taal(e) | Geen | ||||
Hoofstad | Dover | ||||
Grootste stad | Wilmington | ||||
Area | 49ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 6 452 km2 | ||||
- Wydte | 48 km | ||||
- Lengte | 154 km | ||||
- Water | 1 387 km2 | ||||
- % water | 21,5 % | ||||
- Breedtegraad | 38° 27′ N tot 39° 50′ N | ||||
- Lengtegraad | 75° 3′ W tot 75° 47′ W | ||||
Bevolking | 45ste in die V.S. | ||||
- Totaal | 897 934 | ||||
- Digtheid | 139,17/km2 7de in die V.S. | ||||
Hoogte | |||||
- Hoogste punt | Naby die Ebright Azimuth 136,5 m | ||||
- Gemiddeld | 18 m | ||||
- Laagste punt | Atlantiese Oseaan seevlak | ||||
Toetrede tot die Unie | 7 Desember 1787 (1ste) | ||||
Goewerneur | John Carney (D) | ||||
Luitenant-Goewerneur | Bethany Hall-Long (D) | ||||
Wetgewer | Delaware Algemene Vergadering | ||||
- Hoërhuis | Senaat | ||||
- Laerhuis | Huis van Verteenwoordigers | ||||
V.S. Senatore | Thomas R. Carper (D) Chris Coons (D) | ||||
Tydsone | UTC-5 / Somertyd: UTC-4 | ||||
Afkortings | DE US-DE | ||||
Webblad | delaware.gov |
Delaware (Engels: State of Delaware) is 'n deelstaat in die Middel-Atlantiese gebied van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Dover en die grootste stad is Wilmington.
Delaware het 'n bevolking van 0,9 miljoen en 'n oppervlakte van 6 452 vierkante kilometer. Delaware word in die noorde deur Pennsilvanië, in die ooste deur New Jersey, en in die suide en weste deur Maryland begrens. Die Atlantiese Oseaan asook die Delaware Baai lê in die ooste. Delaware is die tweede kleinste deelstaat, maar dit is die eerste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Danksy die ligging digby die Atlantiese Oseaan het die deelstaat 'n matige klimaat.
Delaware se byname is The First State, The Small Wonder State, Blue Hen State, en The Diamond State. Die deelstaat is vernoem na die Delawarerivier wat na Thomas West, 3de Baron De la Warr (1577-1618) vernoem is.
Eksterne skakels
- Toerisme
- Geskiedenis
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|