LabLynx Wiki
Voorkoms
1599 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1594 | 1595 | 1596 | 1597 | 1598 | ◄ 1599 ► | 1600 | 1601 | 1602 | 1603 | 1604 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1599 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1599 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 99ste jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 3 Maart – Pous Clemens VIII stel dertien nuwe kardinale aan waaronder sy familielid Bonifazio Bevilacqua Aldobrandini.
Geboortes
- 13 Februarie – Fabio Chigi (later Pous Alexander VII), die 237ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1667).
- 25 April – Oliver Cromwell, Engelse soldaat en staatsman († 1658).
- Onbekend (maar gedoop op 6 Junie) – Diego Velázquez, Spaanse skilder en die voorste skilder aan die hof van koning Filips IV († 1660)