Die Vryheidsbeker is ’n internasionale rugbykompetisie wat elke jaar tussen die nasionale rugbyspanne van Nieu-Seeland en Suid-Afrika as deel van die Rugbykampioenskap beslis word. Dit is in 2004, die tiende verjaarsdag van Suid-Afrika se demokrasie, vir die eerste keer beslis. Die huidige kampioen is Suid-Afrika, nadat hulle die beslissende wedstryde tydens die 2024-Rugbykampioenskapreeks gewen het.
Wedstryde
Details
Gespeel
Gewen deur Nieu-Seeland
Gewen deur Suid-Afrika
Gelyk
Nieu-Seelandse punte
Suid-Afrikaanse punte
In Nieu-Seeland
16
12
3
1
494
250
In Suid-Afrika
20
11
9
0
555
495
Neutrale plek[ n 1]
2
1
1
0
48
48
Algeheel
38
24
13
1
1097
793
Bron:[ 1]
Wenners
Jaar
Wenner
Wedstryde gewen (eerste wenspan)
2024
Suid-Afrika
2–0
2023
Nieu-Seeland
1–0
2022
Nieu-Seeland
1–1
2021
Nieu-Seeland
1–1
2019
Nieu-Seeland
0–0
2018
Nieu-Seeland
1–1
2017
Nieu-Seeland
2–0
2016
Nieu-Seeland
2–0
2015
Nieu-Seeland
1–0
2014
Nieu-Seeland
1–1
2013
Nieu-Seeland
2–0
2012
Nieu-Seeland
2–0
2011
Nieu-Seeland
1–1
2010
Nieu-Seeland
3–0
2009
Suid-Afrika
3–0
2008
Nieu-Seeland
2–1
2007
Nieu-Seeland
2–0
2006
Nieu-Seeland
2–1
2004
Suid-Afrika
1–0
Uitslae
Jaar
Datum
Plek
Tuisspan
Telling
Besoeker
Wedstrydwenner
Kampioen
2024
7 September
Kaapstad-stadion , Kaapstad
Suid-Afrika
18–12
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
31 Augustus
Ellispark , Johannesburg
Suid-Afrika
31–27
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
2023
15 Julie
Mount Smart-stadion , Auckland
Nieu-Seeland
35–20
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2022
13 Augustus
Ellispark-stadion , Johannesburg
Suid-Afrika
23–35
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
6 Augustus
Mbombela-stadion , Nelspruit
Suid-Afrika
26–10
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
2021
2 Oktober
Robina-stadion , Robina , Queensland
Nieu-Seeland
29–31
Suid-Afrika
Suid-Afrika
25 September
Noord-Queensland-stadion , Townsville , Queensland
Nieu-Seeland
19–17
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2019
27 Julie
Westpac , Wellington
Nieu-Seeland
16–16
Suid-Afrika
gelykop
2018
6 Oktober
Loftus Versfeld , Pretoria
Suid-Afrika
30–32
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
15 September
Westpac , Wellington
Nieu-Seeland
34–36
Suid-Afrika
Suid-Afrika
2017
7 Oktober
Nuwelandstadion , Kaapstad
Suid-Afrika
24–25
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
16 September
North Harbour-stadion , Albany
Nieu-Seeland
57–0
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2016
8 Oktober
ABSA-stadion , Durban
Suid-Afrika
15–57
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
17 September
AMI-stadion , Christchurch
Nieu-Seeland
41–13
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2015
25 Julie
Emirates Airline Park , Johannesburg
Suid-Afrika
20–27
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
2014
4 Oktober
Coca-Cola Park , Johannesburg
Suid-Afrika
27–25
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
13 September
Westpacstadion , Wellington
Nieu-Seeland
14–10
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2013
5 Oktober
Coca-Cola Park , Johannesburg
Suid-Afrika
27–38
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
14 September
Edenpark , Auckland
Nieu-Seeland
29–15
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2012
6 Oktober
ENB-stadion , Johannesburg
Suid-Afrika
16–32
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
15 September
Forsyth Barr-stadion , Dunedin
Nieu-Seeland
21–11
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2011
20 Augustus
Nelson Mandelabaaistadion , Port Elizabeth
Suid-Afrika
18–5
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
30 Julie
Westpacstadion , Wellington
Nieu-Seeland
40–7
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2010
21 Augustus
ENB-stadion , Johannesburg
Suid-Afrika
22–29
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
17 Julie
Westpacstadion , Wellington
Nieu-Seeland
31–17
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
10 Julie
Edenpark , Auckland
Nieu-Seeland
32–12
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2009
12 September
Waikatostadion , Hamilton
Nieu-Seeland
29–32
Suid-Afrika
Suid-Afrika
1 Augustus
ABSA-stadion , Durban
Suid-Afrika
31–19
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
25 Julie
Vodacompark , Bloemfontein
Suid-Afrika
28–19
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
2008
16 Augustus
Nuwelandstadion , Kaapstad
Suid-Afrika
0–19
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
12 Julie
Carisbrook , Dunedin
Nieu-Seeland
28–30
Suid-Afrika
Suid-Afrika
5 Julie
Westpacstadion , Wellington
Nieu-Seeland
19–8
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2007
14 Julie
Jade-stadion , Christchurch
Nieu-Seeland
33–6
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
23 Junie
ABSA-stadion , Durban
Suid-Afrika
21–26
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
2006
2 September
Royal Bafokeng-stadion , Rustenburg
Suid-Afrika
21–20
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
26 Augustus
Loftus Versfeld , Pretoria
Suid-Afrika
26–45
Nieu-Seeland
Nieu-Seeland
22 Julie
Westpacstadion , Wellington
Nieu-Seeland
35–17
Suid-Afrika
Nieu-Seeland
2004
14 Augustus
Ellispark-stadion , Johannesburg
Suid-Afrika
40–26
Nieu-Seeland
Suid-Afrika
Algeheel
Meeste titels gewen:
Nieu-Seeland – 16
Suid-Afrika – 3
Langste tyd gehou deur Nieu-Seeland: 13 jaar (2010–2023, 10 titels)
Langste tyd gehou deur Suid-Afrika: 2 jaar (2004–2006, 1 titel)
Sien ook
Soortgelyke rugbykompetisies tydens die Rugbykampioenskap:
Notas
↑ Weens die wêreldwye Covid-19-pandemie is die twee toetswedstryde tydens die 2021-Rugbykampioenskapreeks beslis in Queensland , Australië .
Verwysings
Spanne Drienasiesreeks Rugbykampioenskap Verwante trofeë