Clinfowiki

Wysig skakels
Vlag van die OPUL, bestaande uit die letters OPEC
Hoofkantoor van die OPUL in Wene
Lidlande van die OPUL
Huidige situasie van die OPUL:
Groen – Stigterslede
Blou – Ander lidlande
Rooi – Voormalige lede
Geel – Moontlike lidlande

Die Organisasie van Petroleumuitvoerlande (OPUL, Engels: Organization of the Petroleum Exporting Countries, OPEC) is 'n internasionale ekonomiese organisasie van die belangrikste ruolie-uitvoerlande in Afrika, Asië en Suid-Amerika. Die OPUL is tussen 10 en 14 September 1960 deur die lande Irak, Iran, Koeweit, Saoedi-Arabië en Venezuela in Bagdad, Irak, gestig en bestaan tans uit 13 lidlande. Die hoofkantoor is in Wene, Oostenryk, gesetel en die amptelike taal is Engels.

Lidlande

Voormalige lede

Instansies

  • Ministeriële Konferensie
  • Rat van die goewerneure
  • Sekretariaat
  • Sekretaris-generaal
  • Algemene Regsraad
  • Interne ouditeur

Sekretaris-generaal

Mohammed Barkindo is die huidige Sekretaris-generaal van die OPUL

Sekretarisse-generaal van die OPUL sedert 1961:[1]

  • Mohammed Barkindo (Nigerië) 1 Augustus 2016 – hede
  • Abdallah Salem el-Badri (Libië) 1 Januarie 2007 – 1 Augustus 2016
  • Mohammed S. Barkindo (Nigerië) 1 Januarie 2006 – 31 Desember 2006
  • Edmund Daukoru (Nigerië) 1 Januarie 2006 – 31 Desember 2006
  • Adnan Shihab-Eldin (Koeweit) 1 Januarie 2005 – 31 Desember 2005
  • Sheikh Ahmad Fahad Al Ahmad Al Sabah (Koeweit) 1 Januarie 2005 – 31 Desember 2005
  • Maizar Rahman (Indonesië) Februarie 2004 – 31 Desember 2004
  • Iin Arifin Takhyan (Indonesië) 1 Januarie 2004 – Februarie 2004
  • Purnomo Yusgiantoro (Indonesië) 1 Januarie 2004 – 31 Desember 2004
  • Álvaro Silva Calderón (Venezuela) 1 Julie 2002 – 31 Desember 2003
  • Alí Rodríguez Araque (Venezuela) 1 Januarie 2001 – 30 Junie 2002
  • Rilwanu Lukman (Nigerië) 1 Januarie 1995 – 31 Desember 2000
  • Abdallah Salem el-Badri (Libië) 1 Julie 1994 – 31 Desember 1994
  • Subroto (Indonesië) 1 Julie 1988 – 30 Junie 1994
  • Fadhil J. al-Chalabi (Irak) 1 Julie 1983 – 30 Junie 1988
  • Marc Saturnin Nan Nguema (Gaboen) 1 Julie 1981 – 30 Junie 1983
  • René G. Ortiz (Ecuador) 1 Januarie 1979 – 30 Junie 1981
  • Ali M. Jaidah (Katar) 1 Januarie 1977 – 31 Desember 1978
  • M.O. Feyide (Nigerië) 1 Januarie 1975 – 31 Desember 1976
  • Abderrahman Khène (Algerië) 1 Januarie 1973 – 31 Desember 1974
  • Nadim Pachachi (Irak) 1 Januarie 1971 – 31 Desember 1972
  • Omar el-Badri (Libië) 1 Januarie 1970 – 31 Desember 1970
  • Elrich Sanger (Indonesië) 1 Januarie 1969 – 31 Desember 1969
  • Francisco R. Parra (Venezuela) 1 Januarie 1968 – 31 Desember 1968
  • Muhammad Saleh Joukhdar (Saoedi-Arabië) 1 Januarie 1967 – 31 Desember 1967
  • Ashraf Lutfi (Koeweit) 1 Mei 1965 – 31 Desember 1966
  • Abdul Rahman al-Bazzaz (Irak) 1 Mei 1964 – 30 April 1965
  • Fuad Rouhani (Iran) 21 Januarie 1961 – 30 April 1964

Verwysings

Eksterne skakels