Clinfowiki
Voorkoms
1536 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1531 | 1532 | 1533 | 1534 | 1535 | ◄ 1536 ► | 1537 | 1538 | 1539 | 1540 | 1541 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1536 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1536 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 36ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- Reformasie in Genève (Switserland).
- Bern verower Vaud van Savoie.
- 2 Junie – Pous Paulus III doen 'n oproep na 'n konsilie in Mantua in 1537. Die konsilie is later afgestel.
- 22 Desember – Pous Paulus III stel 11 nuwe kardinale aan waaronder Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) en Giovanni Maria Ciocchi del Monte (later Pous Julius III).
Geboortes
- 24 Februarie – Ippolito Aldobrandini (later Pous Clemens VIII), die 231ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1605).
Sterftes
- 7 Januarie – Catharina van Aragon, Koningin van Engeland en eerste vrou van Hendrik VIII van Engeland (* 1485).
- 19 Mei – Anna Boleyn, tweede vrou van Hendrik VIII van Engeland (* 1501).
- 12 Julie – Desiderius Erasmus, Nederlandse priester, teoloog, filosoof, skrywer en humanis. (* 1466, 1467 of 1469)
- 14 Oktober – Garcilaso de la Vega, Spaanse soldaat en digter (* 1501).