Kalenders
John Vorster
Die jaar 1975 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Wêreldbevolking
Wêreldbevolking
1975
1970
1980
Wêreld
4,068,109,000
3,692,492,000
375,617,000
4,434,682,000
366,573,000
Afrika
408,160,000
357,283,000
50,877,000
469,618,001
61,458,000
Asië
2,397,512,000
2,143,118,000
254,394,000
2,632,335,000
234,823,000
Europa
675,542,000
655,855,000
19,687,000
692,431,000
16,889,000
Latyns-Amerika
321,906,000
284,856,000
37,050,000
361,401,000
39,495,000
Noord-Amerika
243,425,000
231,937,000
11,488,000
256,068,000
12,643,000
Oseanië
21,564,000
19,443,000
2,121,000
22,828,000
1,264,000
Geboortes
Angelina Jolie
Charlize Theron in 2008
Tiger Woods
2 Januarie – Dax Shepard , Amerikaanse akteur.
9 Januarie – André Vos , Suid-Afrika se nege-en-veertigste Springbokkaptein .
15 Januarie – Sophie Wilmès , Belgiese politikus (eerste minister).
20 Januarie – Zac Goldsmith , konserwatiewe Britse politikus.
22 Februarie – Drew Barrymore , Amerikaanse aktrise .
26 Februarie – Tunde Adebimpe , Amerikaanse akteur.
11 Maart – Buvaisar Saitiev , Russiese stoeier van Tsjetsjeense afkoms.
16 Maart – Oksana Fadeyeva Russiese tafeltennisspeler.
21 Maart – Corné Krige , Suid-Afrika se ses-en-veertigste Springbokkaptein.
24 Maart – Thomas Johansson , Sweedse tennisspeler.
28 Maart – Shanna Moakler , Amerikaanse aktrise.
30 Maart – Sebastian Bieniek , Pools-Duitse filmdirekteur, kunsskilder, fotograaf († 2022 ).
7 April – Karin Dreijer Andersson , Sweedse musikant en sangeres.
10 April – David Harbour , Amerikaanse akteur.
1 Mei – Neil Sandilands , Afrikaanse akteur en musikant/sanger.
2 Mei – David Beckham , Engelse sokkerspeler.
9 Mei – Antoinette Louw , Suid-Afrikaanse aktrise.
12 Mei – Jonah Lomu , Nieu-Seelandse rugbyspeler († 2015 ).
25 Mei – Keiko Fujimori , Peruaanse politikus en administrateur.
27 Mei – Jamie Oliver , Engelse meestersjef, restaurateur en mediapersoonlikheid.
1 Junie – Frauke Petry , Duitse politikus.
4 Junie – Angelina Jolie , Amerikaanse aktrise.
11 Junie – Denis Matsuev , Russiese pianis.
19 Junie – Annake de Villiers , Suid-Afrikaanse violis († 2012 ).
27 Junie – Tobey Maguire , Amerikaanse akteur.
30 Junie – Ralf Schumacher , Duitse voormalige Formule Een-beroepsrenjaer.
2 Julie – Stefan Terblanche , Springbokrugbyspeler.
5 Julie – Hernán Crespo , Argentynse sokkerspeler.
6 Julie – Curtis Jackson , Amerikaanse kletsrymkunstenaar (50 Cent ).
16 Julie – Tim Guest , Britse skrywer en joernalis († 2009 ).
26 Julie – Liz Truss , voormalige Eerste minister van die Verenigde Koninkryk.
28 Julie – Nic Stevens , Afrikaanse sanger, lid van Broers musiekgroep.
7 Augustus – Charlize Theron , Suid-Afrikaanse internasionale rolprentaktrise.
11 Augustus – Asma Fawaz al-Assad , Eerste dame van Sirië .
12 Augustus – Casey Affleck , Academy- en Golden Globe-genomineerde Amerikaanse akteur.
1 September – Maryana Iskander , uitvoerende hoof van die Wikimedia-stigting sedert 5 Januarie 2022.
9 September – Michael Bublé , Kanadese sanger-liedjieskrywer en akteur.
20 September – Juan Pablo Montoya , Colombiaanse Formule Eenrenjaer .
5 Oktober – Kate Winslet , Engelse aktrise en rolprentster in Titanic .
16 Oktober – Jacques Kallis , Suid-Afrikaanse krieketspeler.
14 November – Travis Barker , Amerikaanse tromspeler, akteur en komponis.
21 November – Erlend Øye , Noorse musikant.
23 Desember – Yasmin Levy , Israeliese sanger-liedjieskrywer van Judeo-Spaanse musiek.
30 Desember – Tiger Woods , Amerikaanse beroepsgholfspeler.
Sterftes
10 Januarie – Anna Petronella van Heerden , eerste Afrikanervrou wat as mediese dokter kwalifiseer (* 1887 ).
21 Januarie – Pieter van der Byl , Suid-Afrikaanse kabinetsminister van die Verenigde Party (* 1889 ).
25 Maart – Koning Faisel van Saudi-Arabië (* 1906 ).
5 April – Tsjiang Kai-sjek , president van die Republiek China (Taiwan) (* 1887 ).
10 April – Walker Evans , Amerikaanse fotograaf (* 1903 ).
10 April – Marjorie Main , Amerikaanse aktrise (* 1890 ).
14 April – Fredric March , Amerikaanse akteur (* 1897 ).
23 April – William Hartnell , Britse akteur (* 1908 ).
4 Mei – Moe Howard , Amerikaanse akteur en komediant (The Three Stooges ) (* 1897 ).
22 Mei – Sarah Goldblatt , Suid-Afrikaanse joernalis en onderwyser (* 1889 ).
3 Junie – Eisaku Satō , Japannese Premier (* 1901 ).
19 Junie – Dr. Abel Coetzee , Afrikaanse lektor, skrywer , digter en eindredakteur (* 1906 ).
4 Julie – Hugues C. Pernath , Vlaamse skrywer (* 1931 ).
5 Julie – Otto Skorzeny , Duitse Waffen-SS spesiale operasies kenner (* 1908 ).
1 Augustus – Vivian Frederick Maynard FitzSimons , Suid-Afrikaanse herpetoloog (* 1901 ).
9 Augustus – Dmitri Sjostakovitsj , Russiese komponis (* 1906 ).
13 Augustus – Eva Speyer , Duitse aktrise (* 1882 ).
15 Augustus – Sheikh Mujibur Rahman , Eerste Minister van Bangladesj in die vroeë 1970's (* 1920 ).
7 September – M.E.R. , Afrikaanse skrywer (* 1875 ).
10 September – Hans Swarowsky , Oostenrykse dirigent (* 1899 ).
15 September – Antoine Abed , aartsbiskop van die Maroniet-Katolieke kerk in Tripoli, Libanon (* 1896 ).
19 September – Pamela Brown , Engelse aktrise (* 1917 ).
6 November – Annette Kellermann , Australiese aktrise (* 1886 ).
20 November – Francisco Franco , Spaanse militêre leier wat Spanje van 1939 tot sy dood as 'n diktator regeer het (* 1892 ).
29 November – Graham Hill , Britse F1-renjaer en tweemalige wêreldkampioen (* 1929 ).
4 Desember – Hannah Arendt , Duitse politieke teoretikus (* 1906 ).
7 Desember – Thornton Wilder , Amerikaanse dramaturg en wenner van Pulitzerprys vir Fiksie († 1897 ).
13 Desember – Alexis Preller , 'n Suid-Afrikaanse skilder (* 1911 ).
23 Desember – Chen Pao-pei , Olimpiese vrouetafeltennisspeler uit Taiwan († 1975 ).