The US FDA’s proposed rule on laboratory-developed tests: Impacts on clinical laboratory testing

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Fula (volk).
Fula
Fulfulde
Gepraat in: Vlag van Benin Benin
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Ghana Ghana
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Guinee-Bissau Guinee-Bissau
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Mali Mali
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Niger Niger
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Senegal Senegal
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek
Vlag van Sierra Leone Sierra Leone
Vlag van Soedan Soedan
Vlag van Togo Togo
Vlag van Tsjad Tsjad 
Gebied: Wes-Afrika
Totale sprekers: 30 miljoen[1]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Atlanties
   Senegambies
    Fula-Wolof
     Fula 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet
Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Nasionale taal in:
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Gambië Gambië
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Mali Mali
Vlag van Mauritanië Mauritanië
Vlag van Niger Niger
Vlag van Nigerië Nigerië
Vlag van Senegal Senegal
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ff
ISO 639-2: ful
ISO 639-3: ful 
Verspreiding van Fula

Fula, Fulani of Fulfulde (Fulfulde, Pulaar, Pular) is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 30 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Fula-volk gepraat en is ná Arabies, Frans, Engels, Swahili en Hausa die belangrikste taal in Afrika.

Verspreiding van Fula in Niger

Fula is 'n handelstaal in Wes-Afrika en word deur miljoene se mense óf as moedertaal óf as tweede taal gebesig. Fula is die naaste verwant aan Serer en Wolof. Afhangende van die gebied word Fula met óf die Arabiese óf die Latynse alfabet geskryf. Die bekendste woord is waarskynlik Burkinabé, die demoniem vir Burkina Faso se bevolking, wat "mans of vrouens" beteken.[2]

Fulfulde is die belangrikste van die Atlantiese tale en word in die Sahel-streek in lande soos Benin, Burkina Faso, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Mali, Mauritanië, Niger, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Togo en Tsjad gepraat.

Verwysings

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Fulah". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 9 Oktober 2020.
  2. (en) "Why the name: Burkina Faso?". 12 September 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 9 Oktober 2020.

Eksterne skakels

Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Fula