The US FDA’s proposed rule on laboratory-developed tests: Impacts on clinical laboratory testing
Voorkoms
1682 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1677 | 1678 | 1679 | 1680 | 1681 | ◄ 1682 ► | 1683 | 1684 | 1685 | 1686 | 1687 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1682 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Steenberg | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1682 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 82ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- Stigting van die wynplaas Steenberg naby Kaapstad
- 12 Januarie – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII) word biskop van Faenza.
- 19 Maart – Koning Lodewyk XIV van Frankryk laat die Franse geestelikes die vier Galliese Vryhede aanvaar.
- 11 April – Pous Innocentius XI annuleer die Galliese Vryhede.
- 30 Oktober – Pous Innocentius XI vaardig 'n edik uit waarin die Jode van Rome verbied word om geld uit te leen.
Geboortes
- 17 Mei – Bartholomew Roberts, Walliese seerower wat rooftogte uitgevoer het op skepe aan die kus van die Amerikas en Wes-Afrika († 1722)
- 27 Junie – Charles XII van Swede, koning van Swede in 1697-1718 († 1718) (Junie 17 volgens Sweedse kalender).
- 26 Desember – Calico Jack, Engelse seerower wat in die vroeë 18de eeu in die Bahamas en Kuba werksaam was († 1720)
Sterftes
- 3 April – Bartolomé Esteban Murillo, Spaanse skilder (* 1617).
- 14 April – Awwakoem Petrof, ’n Russiese aartspriester (* 1620) of 1621
- 7 Mei – Fjodor III van Rusland, tsaar van Rusland (* 1661)
- 19 Oktober – Thomas Browne, Engelse digter en filosoof (* 1605)