Risk assessment of over-the-counter cannabinoid-based cosmetics: Legal and regulatory issues governing the safety of cannabinoid-based cosmetics in the UAE
Inhoud
Jenisei Енисей | |
---|---|
Die Jenisei se stroomgebied, insluitende die Baikalmeer
| |
Stroomgebied | Mongolië en Rusland |
Oorsprong | Mungaragiyn-Gol, Mongolië |
Sytak -regs | Angara Toengoeska |
Monding | Golf van Jenisei Arktiese Oseaan |
Lengte | 5 539 km |
Gemiddelde afloop | 19 600 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 2 580 000 km² |
Koördinate: 50°43′46″N 98°39′49″O / 50.72944°N 98.66361°OKoördinate: 50°43′46″N 98°39′49″O / 50.72944°N 98.66361°O |
Die Jenisei (Russies: Енисей) is 'n rivier in Siberië, Rusland. Dit is die vyfde langste rivier ter wêreld en is deel van die grootste rivierstelsel wat in die Arktiese Oseaan vloei. Die rivier is effens korter as die Mississippirivier, maar dra 1,5 keer die hoeveelheid water. Dit ontspring in Mongolië en volg 'n noordelike rigting na die Karasee.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Jenisei.
- (en) "Yenisey River". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Augustus 2019.