Practical Applications of a SDMS (Scientific Data Management System)
Inhoud
Voorkoms
Die lippe (Latyn: labia oris) is die gevoelige en donker gekleurde buitenste dele van die mond.
Daar is 'n onderlip (gewoonlik groter) en 'n kleiner bolip. Lippe help met spraak, eet en aanraking. Lippe wys ook emosie.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lippe.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir lip.