Practical Applications of a SDMS (Scientific Data Management System)
Inhoud
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Nederland |
Provinsie | Gelderland |
Koördinate | 51°59′ N 5°55' O |
Stadstatus | 13 Julie 1233 |
Oppervlak: | |
- Totaal | 101,53 km² |
Hoogte bo seevlak | - m |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Februarie 2012) | 149 272 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 459/km² |
Tydsone | UTC +1 |
Burgemeester | Ahmed Marcouch (PvdA) |
Amptelike Webwerf | arnhem.nl |
Arnhem (Nedersaksies: Arnem, Duits: Arnheim), is die hoofstad van die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad het 149 272 inwoners.
Arnhem beskik met Vitesse Arnhem oor 'n Eredivisie sokkerspan.
Noemenswaardige inwoners
- Aletta Beck (ca. 1667 – 1740), Nederlandse digter in die Kaapkolonie
Geboortes
- Frans Engelenburg (1863-1938), Suid-Afrikaanse koerantredakteur en biograaf