Knowledge Base Wiki

Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.

Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.

Wysig skakels

Voorbladartikels: die beste van Wikipedia

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.

Tans is daar 625 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 118 478. Dus verskyn een uit elke 189 artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by Kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.


Nuwe toevoegings

Kenteken van die T20I-wêreldbeker 2021.

Die T20I-wêreldbeker 2021 (Engels: 2021 ICC Men's T20 World Cup) is van 17 Oktober tot 14 November 2021 in Oman en die Verenigde Arabiese Emirate beslis. Dit was die sewende T20I-wêreldbeker in T20I-krieket wat deur die Internasionale Krieketraad (IKR) aangebied is. Dit was die eerste toernooi wat amptelik T20I-wêreldbeker genoem is, met al die vorige toernooie waarna as Wêreldtwintig20 verwys is. Dié toernooi sou oorspronklik van 18 Oktober tot en met 15 November 2020 in Australië aangebied word, met Indië as die nuwe gasheer, terwyl die volgende T20I-wêreldbeker 2022 aan Australië toegewys is. As gevolg van die pandemiesituasie in Indië is die 2021-toernooi in Junie 2021 na Oman en die Verenigde Arabiese Emirate verskuif, met 17 Oktober tot 14 November as die nuwe datums. Ná die 2012-toernooi in Sri Lanka, die 2014-toernooi in Bangladesj en die 2016-toernooi in Indië was dit die vierde agtereenvolgende T20I-wêreldbekertoernooi wat deur Asiatiese lande gehou is. Die T20I-wêreldbeker 2021 het vyf en ’n half jaar ná die vorige T20I-wêreldbeker 2016 plaasgevind, die destyds langste pouse tussen twee internasionale kriekettoernooie.

16 nasionale krieketspanne het aan die T20I-wêreldbeker 2021 deelgeneem: Die nege beste toetskrieketlande (Afghanistan, Australië, Bangladesj, Engeland, Indië, Nieu-Seeland, Pakistan, Sri Lanka, Suid-Afrika en Wes-Indië), saam met die wenners van die kwalifisering (Ierland, Namibië, Nederland, Oman, Papoea-Nieu-Guinee en Skotland). Tydens die T20I-wêreldbeker 2021 is 45 wedstryde gespeel, waaronder twaalf in die eerste rondte, 30 in die Super Twaalf en drie in die uitklopfase, insluitende die eindstryd. Die agt beste spanne op die IKR se T20I-ranglys soos op 31 Desember 2018 het aan die Super Twaalf deelgeneem, terwyl die laer geplaasde spanne saam met die kwalifiserende spanne in die eerste rondte gespeel het. Die agt spanne wat aan die eerste rondte deelgeneem het, is in twee groepe van vier spanne elk verdeel, waarvan elke span een keer teen al die ander spanne in die groep gespeel het. Die twee beste spanne van elke groep het hierna vir die Super Twaalf gekwalifiseer. In die Super Twaalf is die spanne in twee groepe van ses spanne elk verdeel, waarvan die twee beste spanne tot die halfeindrondte gevorder en die wenners van hierdie wedstryde mekaar in die eindstryd ontmoet het.

Australië, Engeland, Nieu-Seeland en Pakistan het vir die halfeindrondte gekwalifiseer. Australië het Pakistan en Nieu-Seeland het Engeland geklop, waardeur twee spanne mekaar in die T20I-wêreldbekereindstryd ontmoet het wat nog nie ’n titel ingepalm het nie. Daarbenewens het vir die eerste keer in dié toernooi se geskiedenis dié twee Oseaniese spanne – en twee van die Suidelike Halfrond – mekaar in die eindstryd ontmoet. Australië het Nieu-Seeland in die eindstryd op die Doebai Internasionale Krieketstadion in Doebai met agt paaltjies verslaan en sodoende sy eerste T20I-wêreldbekertitel ingepalm. Saam met hul oorwinnings tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1999, 2003, 2007 en 2015 asook tydens die Kampioenetrofeë in 2006 en 2009 was dit Australië se agtste internasionale kriekettitel. Die verdedigende kampioen Wes-Indië en Suid-Afrika is in die Super Twaalf uitgeskakel. Die medegasheer Oman is reeds in die eerste rondte uitgeskakel, terwyl die Verenigde Arabiese Emirate nie vir dié toernooi gekwalifiseer het nie.

...lees verder
Rome en Kartago in 150 v.C.

Die 2de eeu v.C. het geduur van 200 tot 101 v.C.

In die meeste streke van die wêreld is die 2de eeu v.C. steeds deel van die voorgeskiedenis, veral van die ystertydperk, maar daar is 'n aantal streke waar geskrewe bronne beskikbaar is.

Vir Rome is hierdie eeu 'n tydperk van vinnige uitbreiding, veral omdat Rome pas Kartago sowel as sy bondgenoot Masedonië as sy vernaamste mededingers uitgeskakel het. Dit is ook 'n tydperk waarin belangrike interne sosiale en politieke ontwikkelings plaasvind wat in die volgende eeu tot die einde van die Republiek sal lei.

In die Hellenistiese wêreld is daar 'n groot verskuiwing in die magsbalans omdat die Partiërs 'n groot deel van die Seleukidiese Ryk oorneem. Die Hellenistiese koninkryke val geleidelik meer en meer in die invloedsfeer van die Romeinse republiek en hierdie tydperk word gekenmerk deur hulle agteruitgang, o.a. in Egipte, hoewel sommige state soos Baktrië steeds 'n tydperk van uitbreiding toon.

In Indië kom die tyd van die Boeddhistiese Maurya-ryk tot 'n einde en Brahmanisme tree weer na vore as die vernaamste godsdienstige krag. China is verenig onder die Han-keisers en beleef 'n tydperk van opgang. Dit neem die beheer oor Noord-Viëtnam oor.

...lees verder

Aardrykskunde

Japan
Japan

Aarde - Alabama - Alexandrië - Alpe - Amsterdam - Andorra - Antarktika - Argentinië - Arktiese Oseaan - Arles - Armenië - Australië - Azerbeidjan - Belfast - België - Berg Athos - Berlyn - Bergen - Bernau bei Berlin - Bieszczady - Bordeaux - Botswana - Brasilië - Bredasdorp - Bremen - Bretagne - Brussel - Buenos Aires - Bulgarye - Carcassonne - Chicago - Chili - Costa Rica - Darmstadt - Denemarke - Duitsland - Durban - Estland - Ethiopië - Faroëreilande - Finland - Frankfurt am Main - Frankryk - Frans-Guyana - Genua - Georgië - Glasgow - Gotenburg - Gqeberha - Hamburg - Harlem - Hawaii - Helsinki - Hesse - Ierland - Iran - Istanboel - Italië - Japan - Johannesburg - Kaapse Plooigordel - Kaapstad - Kaliningrad - Kambodja - Kamtsjatka-skiereiland - Kanada - Kasakstan - Keulen - Krim - Krugerwildtuin - Leiden - Letland - Libië - Litaue - Londen - Los Angeles - Madagaskar - Malawi - Malta - Meksiko - Miami - Milwaukee - Moldowa - Monaco - Mont-Saint-Michel - Montreal - Montreux - Moskou - Namibië - Nederland - Nedersakse - Nieu-Seeland - Noord-Ierland - Noord-Masedonië - Noorweë - Normandië - Nyldelta - Oekraïne - Oostenryk - Paaseiland - Papoea-Nieu-Guinee - Parys - Perth - Pireneë - Pole - Potsdam - Pretoria - Provence - Quebec - Réunion - Reykjavik - Riga - Rio de Janeiro - Rusland - Sachalin - São Paulo - Seegolf - Senegal - Shanghai - Siberië - Skerryvore - Skotland - Slowakye - Straatsburg - Suid-Afrika - Svalbard - Swartwoud - Swede - Switserland - Sydney - Tafelberg - Tahiti - Thailand - Tirus - Tornado - Treviso - Tsjeggië - Tsoenami - Turyn - Uruguay - Valencia - Venesië - Verenigde Koninkryk - Verenigde State van Amerika - Vermont - Vilnius - Vulkaan - Waalse Gewes - Wallis - Warskou - Washington, D.C. - Wes-Australië - Ysland - Zambië - Zürich


Geskiedenis

Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog
Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog

2de eeu v.C. - 8,8 cm-Flak 18/36/37/41 - Akkadiese Ryk - Alcatraz-gevangenis - Amerikaanse Rewolusie - Andries Pretorius - Anne Frank - Antieke Egipte - Antieke Hawaii - Apartheid - Asjantiryk - Assirië - Berlynse Lugbrug - Boeing B-17 Flying Fortress - Boerekrygsgevangenes - Centurion - Cetshwayo kaMpande - Charles III van die Verenigde Koninkryk - Cicero - Cité de Carcassonne - Cleopatra VII - Djengis Khan - Dodetempel van Hatsjepsoet - Dooie See-rolle - Duitse Demokratiese Republiek - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk - Etruskers - Fenisië - Francis William Reitz - Fritz Joubert Duquesne - Gallië - George V van die Verenigde Koninkryk - Goelag - Groot Sfinks van Giza - Groot Trek - Heinz Guderian - Homeros - Hongaarse Rewolusie van 1956 - Indusvalleibeskawing - Jan Christian Smuts - Jesus van Nasaret - Johanna van Arkel - Kanaän - Kathaar - Khmer-ryk - Kiëf-Roes - Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk - Koninkryk Juda - Kosakke - Koue Oorlog - Koesj - Kruistog - Kulturele Rewolusie - Kwartêre Ystydperk - Legendariese Sweedse konings - Li Bai - Memphis - Mesopotamië - Middeleeuse kookkuns - Militêre geskiedenis van Suid-Afrika - Mongoolse Ryk - Bernard Montgomery - Moord op die Romanofs - Adriaan Moorrees - Namibiese volksmoord 1904-1908 - Fridtjof Nansen - Neanderdaller - Nebukadnesar II - Neolitiese Omwenteling - Nikolaas II van Rusland - Nyabêla - Operasie Entebbe - Opstand in die Warskou-ghetto - Paleolitikum - Palmyra - Partiese Ryk - Perikles - Plinius die ouere - Pitia - Pous Pius IX - Pous Silvester II - Rosettasteen - Russies-Japannese Oorlog - Russiese Rewolusie 1917 - Sargon van Akkad - William Philip Schreiner - Seerowery - Sesdaagse Oorlog - Sherman Firefly - Slag van Magersfontein - Slag van Stalingrad - Sowjetunie - Stonewall-onluste - Hans Strijdom - Suid-Afrikaanse Grensoorlog - Helen Suzman - Tiger I-tenk - Toetankamen - Trojaanse Oorlog - Tweede Wêreldoorlog - USS Constitution - USS Franklin (CV-13) - USS Maryland (BB-46) - Vallei van die Konings - Victoria van die Verenigde Koninkryk - Vlad Dracula - Voorlaaier - Wêreldgeskiedenis - Winteroorlog


Kultuur en samelewing

'n Glas rooiwyn
'n Glas rooiwyn

3D-rolprent - Afrikaanse kerkbou in die Karoo - Alter Bridge - Hennie Aucamp - Chris Barnard - Barnsteen - Simone de Beauvoir - Bewussyn - Christiaan Frederik Beyers - Boeddhisme - Borsjt - Breyten Breytenbach - André P. Brink - Ted Bundy - Byeboerdery - Petrus Coetzee - Cristina Fernández de Kirchner - Dagbreek - Joachim Nikolaus von Dessin - Marie Koopmans-De Wet - Reza de Wet - Die Transvaler - Die Vaderland - Egiptiese mitologie - Ekonomie van Suid-Afrika - Eleusiniese misterieë - Frans Engelenburg - Ganesja - Geestesteuring - Gereformeerde kerk Humpata - Geskiedenis van erotiese afbeeldings - Groot Markplein van Brussel - Hadj - Carl Otto Hager - Hiernamaals - Hindoeïsme - Adriaan Hofmeyr - Jan Hendrik Hofmeyr - Jannie Hofmeyr - Interseks - Jode in Suid-Afrika - Ingrid Jonker - Elsa Joubert - Kaas - Kleurlingstemregvraagstuk - Kruiskleding - Etienne Leroux - N.P. van Wyk Louw - Mabel Malherbe - Charles Manson - Maori-kultuur - Johannes Meintjes - Middeleeuse kookkuns - Andrew Murray - Nederduits (skoolvak) - NG gemeente Fordsburg - NG gemeente Rondebosch - Oktoberfest - Oosters-Ortodokse Kerk - Ougelowiges - Outisme - Paryse Metro - Pasta - Plafon van die Sixtynse kapel - Wladimir Poetin - Posseël - Dirk Postma - Reinheitsgebot - Rooiplein - P.D. Rossouw - Maria Elizabeth Rothmann - Jean-Jacques Rousseau - SACS - Seks - Seksualiteit in antieke Rome - Seksuele oriëntasie - Sider - Sisiliaanse Mafia - Slawiese mitologie - Sodiakmoordenaar - Suid-Afrikaanse militêre dekorasies: 2003- - Swabies-Alemanniese Karnaval - Swastika - Tarotwaarsêery‎ - Tatoeëermerk - Elizabeth Taylor - Anton Tsjechof - Herman van Broekhuizen - Verenigde Party - Vermaak - Vlag van Argentinië - Vlag van Armenië - Vlag van Australië - Vlag van Azerbeidjan - Vlag van Belarus - Vlag van Brasilië - Vlag van Chili - Vlag van Denemarke - Vlag van die Filippyne - Vlag van die Republiek China - Vlag van die Verenigde Koninkryk - Vlag van die Verenigde State - Vlag van die Volksrepubliek China - Vlag van Duitsland - Vlag van Europa - Vlag van Frankryk - Vlag van Hongkong - Vlag van Indië - Vlag van Israel - Vlag van Japan - Vlag van Kanada - Vlag van Meksiko - Vlag van Namibië - Vlag van Nieu-Seeland - Vlag van Puerto Rico - Vlag van Singapoer - Vlag van Suid-Afrika - Webjoernaal - Westerse filosofie - Wyn - Wysheid


Sport

'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër

Afghaanse nasionale krieketspan - All Blacks - Fernando Alonso - Argentynse nasionale rugbyspan - Australiese nasionale krieketspan - Bengaalse nasionale krieketspan - Bermudaanse nasionale krieketspan - Engelse nasionale krieketspan - Engelse nasionale rugbyspan - Roger Federer - Fidjiaanse nasionale rugbyspan - Franse nasionale rugbyspan - Pierre Gasly - Georgiese nasionale rugbyspan - Hongkongse nasionale krieketspan - Ierse nasionale krieketspan - Ierse nasionale rugbyspan - Indiese nasionale krieketspan - Italiaanse nasionale rugbyspan - Japannese nasionale rugbyspan - Kanadese nasionale krieketspan - Kanadese nasionale rugbyspan - Keniaanse nasionale krieketspan - Krieketwêreldbeker 2003 - Krieketwêreldbeker 2007 - Krieketwêreldbeker 2011 - Krieketwêreldbeker 2015 - Krieketwêreldbeker 2019 - Krieketwêreldbeker 2023 - Niki Lauda - Namibiese nasionale krieketspan - Namibiese nasionale rugbyspan - Nederlandse nasionale krieketspan - Nepalese nasionale krieketspan - Nieu-Seelandse nasionale krieketspan - Olimpiese Somerspele 2008 - Olimpiese Somerspele 2012 - Omaanse nasionale krieketspan - Pakistanse nasionale krieketspan - Paralimpiese Somerspele 2008 - Portugese nasionale rugbyspan - Proteas - Roemeense nasionale rugbyspan - Rugby - Rugbywêreldbeker 2003 - Rugbywêreldbeker 2007 - Rugbywêreldbeker 2011 - Rugbywêreldbeker 2015 - Rugbywêreldbeker 2019 - Rugbywêreldbeker 2023 - Samoaanse nasionale rugbyspan - Skaak - Skotse nasionale krieketspan - Skotse nasionale rugbyspan - Springbokke - Sri Lankaanse nasionale krieketspan - T20I-wêreldbeker 2021 - Tafeltennis - Tongaanse nasionale rugbyspan - Uruguaanse nasionale rugbyspan - Verenigde Arabiese Emirate se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale rugbyspan - Wallabies - Walliese nasionale rugbyspan - Wes-Indiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale rugbyspan


Biologie

Seekoei
Seekoei

Afrika-rotsluislang - Berghaan - Blouwalvis - Bonobo - Buffel - Dier - Dinosourus - Fotosintese - Gewone luislang - Gordeldier - Hidroponika - Homo erectus - Jagluiperd - Javaanse tier - Kaapse luiperd - Kambriese ontploffing - Kat - Koraal - Kryt-Paleogeen-uitwissing - Leeu - Lewensiklus van die tier - Mens - Menslike evolusie - Mos - Oorsprong van voëls - Pikkewyn - Poema - Pylsterteend - Rot - Saffraan - Seekoei - Sekretarisvoël - Senuweestelsel - Sesam - Slaap - Swangerskap - Tierluislang - Velociraptor - Veroudering - Wolf - Ysbeer


Taal- en letterkunde

Padteken in Wallies
Padteken in Wallies

Afrikaans - Fins - Frans - Hamlet - Henry James - Inferno (Dante) - Italiaans - Mabel Jansen - Adam Mickiewicz - Misdaad en Straf - Nederlands - William Shakespeare - Sweeds - Taal - Verskille tussen Afrikaans en Nederlands - Wallies


Die Kunste

'n Strokiesverhaal
'n Strokiesverhaal

Ingmar Bergman - Bucchero - Samuel Cronwright - Salvador Dalí - Marlene Dietrich - documenta - Paul Gauguin - Katedraal van Vilnius - Klooster - Krugerstandbeeld - Kuns - Leonardo da Vinci - Modernisme - Marita Napier - Oscar Niemeyer - Jacobus Hendrik Pierneef - Johan de Ridder - Leni Riefenstahl - Auguste Rodin - Jack Sparrow - Steven Spielberg - Staafkerk van Borgund - Sosialistiese realisme - Spider-Man - Strokiesverhaal - Topkapi-paleis - Tuin van Wellus - Rembrandt van Rijn - Leonore Veenemans - Andy Warhol - Wat Phra Kaew


Sterrekunde en ruimtevaart

Saturnus
Saturnus

Aarde - Alpha Centauri - Andromeda-sterrestelsel - Apollo 8 - Asteroïde - Buiteaardse lewe - Ceres - Dwergplaneet - Europese Suidelike Sterrewag - Heliosfeer - Hubble-ruimteteleskoop - James Webb-ruimteteleskoop - Jupiter - Komeet - Kuipergordel - Maan - Maanlanding - Mariner 4 - Mars - Melkweg - Mercurius - Meteoriet - Neptunus - Opsporing van eksoplanete - Pioneer 11 - Pluto - Proxima Centauri - Sagittarius A* - Saturnus - Son - Sonnestelsel - Ster - Sterrestelsel - Triton - Uranus - Uranus se ringe - Venus - Veranderlike ster - Waarneembare heelal


Wetenskap en tegnologie

Wankelenjin
Wankelenjin

Aardverwarming - Airbus A380 - Anonymous (kollektief) - Apple Inc. - Binnebrandenjin - Concorde - Delta Air Lines - Differensiaalrekening - Doebai Internasionale Lughawe - Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting - Geskiedenis van die Aarde - Glas - Maria Goeppert-Mayer - Goud - Hardeskyf - Hernubare energie - Jaar - Kalium - Kamera - Karoo-supergroep - Kunsmatige algemene intelligensie - Laser - Manhattan-projek - Miami Internasionale Lughawe - Newark Liberty Internasionale Lughawe - Parasetamol - Patent - Pi - Poolkoördinatestelsel - Portland Internasionale Lughawe - Qantas - James Randi - San Francisco Internasionale Lughawe - Ignaz Semmelweis - TGV - Tegnesium - Edward Teller - Tempelhof-lughawe - Toekoms van die Aarde - Turboskroef - Uraan - Virgin Australia - Wankelenjin - Waterstof - Wright-broers - Yster


Voorbladartikels 2005Voorbladartikels 2006Voorbladartikels 2007Voorbladartikels 2008Voorbladartikels 2009Voorbladartikels 2010Voorbladartikels 2011Voorbladartikels 2012Voorbladartikels 2013Voorbladartikels 2014Voorbladartikels 2015Voorbladartikels 2016Voorbladartikels 2017Voorbladartikels 2018Voorbladartikels 2019Voorbladartikels 2020Voorbladartikels 2021Voorbladartikels 2022Voorbladartikels 2023Voorbladartikels 2024




Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.