Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
| |||||
Volle naam | Phillipus Jacobus Mostert | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 30 Oktober | ||||
Geboorteplek | Krugersdorp, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 3 Oktober 1972 (op 73) | ||||
Sterfteplek | Harare, Zimbabwe | ||||
Skool | Hoërskool Stellenbosch & Somerset Wes | ||||
Beroep | Rekenmeester, De Beers Dynamite Factory | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Voorspeler | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Somerset Wes | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Westelike Provinsie | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1921–1932 | Suid-Afrika | 14 |
Phillipus Jacobus Mostert (30 Oktober 1898 – 3 Oktober 1972) was 'n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se sestiende Springbok rugbykaptein. Sy pa het gesneuwel tydens die Slag van Colenso en hy en sy ma het 'n moelike tyd in 'n konsentrasiekamp deurgebring.
Voorafgegaan deur PK Albertyn |
Springbokkaptein 1924–1931 |
Opgevolg deur Bennie Osler |