Knowledge Base Wiki

Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.

Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.

Palmerston North
Te Papaioea
Basiese gegewens
Bevolking: 81 300
Geografiese ligging: 40°21′S 175°36′O / 40.350°S 175.600°O / -40.350; 175.600
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.pncc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Manawatu-Wanganui
Burgemeester: Jono Naylor

Palmerston North (Māori: Te Papaioea) is die sewende grootste stad in Nieu-Seeland en het sowat 81 300 inwoners (2010). Die stad is in die streek van Manawatu-Wanganui geleë.

Palmerston North was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.