Knowledge Base Wiki

Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.

Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.

'n Roulettetafel is 'n voorbeeld van hoe die balletjie lukraak op 'n posisie tot stilstand kom en 'n "wenner" beslis
Die artikel handel oor die betekenis van die woord lukraak. Vir die wikipedia funksie "Lukrake bladsy" wat willekeurig 'n bladsy kies, sien "Spesiaal:Lukraak"

Lukraak of Lukrake gebeure, handelinge of toestande is waar daar geen patroon raakgesien kan word nie en daar dus geen voorspelbaarheid is nie. Dit kan ook beskryf word as iets wat van die toeval afhang.[1]

Lukrake Spel

Baie speletjies (bv. kaartspeletjies) veral vir die doel van dobbelary berus op die feit dat die uitkoms van die spel slegs per toeval is en nie voorspel kan word nie.

Eksterne skakels

Verwysings

  1. Die HAT (Verklarende Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal – F.F. Odendal) beskryf lukraak as ("Blindweg"; "op goeie geluk af" of "wat van toeval afhang")