Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Lugmagbasis Waterkloof | |||
---|---|---|---|
LMB Waterkloof passasiersterminaal. | |||
Beheertoring van LMB Waterkloof met 'n Lugmag Gripen op die voorgrond. | |||
IATA: WKF – ICAO: FAWK | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Militêr | ||
Operateur | Suid-Afrikaanse Lugmag | ||
Ligging | Centurion, Gauteng | ||
Huisves | Sien teks | ||
Hoogte bo seevlak | 4940 vt / 1506 m | ||
Koördinate | 25°49′48″S 28°13′21″E / 25.83000°S 28.22250°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in Gauteng | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
01/19 | 11001 | 3353 | Teer |
06/24 | 6299 | 1920 | Teer |
Lugmagbasis Waterkloof (IATA-kode: WKF; ICAO: FAWK) is 'n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag geleë in die buitewyke van Pretoria, en is die SALM se besigste lughawe. Dit lê 8 km noordoos van Centurion, Gauteng en 6.2 km van Lugmagbasis Swartkop, op 'n hoogte van 1 506 meter (4 940 voet) bo seevlak.
Die basis se slagspreuk is Acquirit Qui Tuetur (Hy wat verdedig, bekom).
Die basis is amptelik op 1 Augustus 1938 geopen as Waterkloof Lugmagstasie.[1] Dit is opgegradeer tot 'n operasionele lugmagbasis gedurende die Tweede Wêreldoorlog.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |