Knowledge Base Wiki

Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.

Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.

Invercargill
Waihōpai
Basiese gegewens
Bevolking: 56 800
Geografiese ligging: 46°25′S 168°18′O / 46.417°S 168.300°O / -46.417; 168.300
Tydsone: NSST (UTC+12)
Somertyd: UTC+13
Internet: www.icc.govt.nz
Administratiewe verdeling
Staat: Nieu-Seeland
Administratiewe gewes: Southland
Burgemeester: Tim Shadbolt

Invercargill (Māori: Waihōpai) is die mees suidelike en westelike stad in Nieu-Seeland en een van die mees suidelike ter wêreld. Volgens die 2022-sensusskatting het die stad 'n bevolking van 56 800 gehad. Invercargill is ook die administratiewe hoofstad van die streek van Southland.

Invercargill was een van die Nieu-Seelandse gasheerstede tydens beide die Rugbywêreldbeker 1987 en Rugbywêreldbeker 2011.