Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Hosni Mubarak حسنى مبارك | |
Hosni Mubarak in 2009 | |
4de President van Egipte
| |
Ampstermyn 14 Oktober 1981 – 11 Februarie 2011 | |
Vise | Omar Suleiman |
---|---|
Eerste minister | Ahmad Fuad Mohieddin (1982–1984) Kamal Hassan Ali (1984–1985) Ali Lutfi Mahmud (1985–1986) Atef Sedki (1986–1996) Kamal Ganzouri (1996–1999) Atef Ebeid (1999–2004) Ahmed Nazif (2004–2011) Ahmed Shafik (2011) |
Voorafgegaan deur | Sufi Abu Taleb (waarnemend) Anwar Sadat |
Opgevolg deur | Mohamed Hussein Tantawi (waarnemend) Mohamed Morsi |
Eerste Minister van Egipte
| |
Ampstermyn 7 Oktober 1981 – 2 Januarie 1982 | |
President | Sufi Abu Taleb |
Voorafgegaan deur | Anwar Sadat |
Opgevolg deur | Ahmad Fuad Mohieddin |
Visepresident van Egipte
| |
Ampstermyn 16 April 1975 – 14 Oktober 1981 | |
President | Anwar al-Sadat |
Voorafgegaan deur | Hussein el-Shafei |
Opgevolg deur | Omar Suleiman |
Sekretaris-generaal van die Beweging van Onverbonde Lande
| |
Ampstermyn 16 Julie 2009 – 11 Februarie 2011 | |
Voorafgegaan deur | Raúl Castro |
Opgevolg deur | Mohamed Hussein Tantawi (waarnemend) |
Bevelvoerder van die lugmag
| |
Ampstermyn 23 April 1972 – 16 April 1975 | |
President | Anwar Sadat |
Voorafgegaan deur | Ali Mustafa Baghdady |
Opgevolg deur | Mahmoud Shaker |
Direkteur van die Egiptiese Lugakademie
| |
Ampstermyn 1967 – 1969 | |
Voorafgegaan deur | Yahia Saleh Al-Aidaros |
Opgevolg deur | Mahmoud Shaker |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Kafr-El Meselha, Egipte | 4 Mei 1928
Sterf | 25 Februarie 2020 (op 91)[1] Kaïro, Egipte |
Politieke party | Nasionale Demokratiese Party (1978–2011) |
Eggenoot/-note | Suzanne Thabet |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Egiptiese Militêre Akademie Egiptiese Lugakademie Frunze Militêre Akademie |
Religie | Soennitiese Islam |
Handtekening | |
Militêre Diens
| |
Lojaliteit | Egipte |
Diens/Tak | Egiptiese Lugmag |
Jare in diens | 1950–1975 |
Rang | Lugmaarskalk |
Eenheid | Egiptiese Lugmag Egiptiese Lugakademie Beni Suef Lugbasis Wes-Kaïro Lugbasis |
Mohammed Hosni Said Mubarak (ook wel Moebarak), in Arabies: محمد حسني سيد مبارك (Kafr-El-Meselha, 4 Mei 1928 – 25 Februarie 2020)[1] het tussen 14 Oktober 1981 en 11 Februarie 2011 die amp van president van Egipte beklee.
Mubarak was aanvanklik 'n vlieënier in die Egiptiese Lugmag gewees. In 1969 word hy stafhoof en later opperbevelhebber van die Egiptiese Lugmag. In die Jom Kippoeroorlog van 1973 het hy as luitenantgeneraal geveg. In 1975 het hy vise-president geword. Na die moord op president Anwar Sadat het hy in Oktober 1981 president geword. Hy was ook van Oktober 1981 tot Januarie 1982 minister-president gewees. In Januarie 2011 het die volk in opstand teen hom gekom. Op 1 Februarie 2011 het hy verklaar dat hy nie aan die presidentsverkiesing van September 2011 gaan deelneem nie.[2] Op 11 Februarie 2011 het hy afgetree.[3]