Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Hesteapark | |
---|---|
Voorstad | |
Koördinate: 25°39′21″S 28°08′25″O / 25.65583°S 28.14028°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,91 km2 (0,35 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 328 |
• Digtheid | 1 459/km2 (3 780/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 51.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.9% |
• Bruin mense | 2.6% |
• Swart mense | 44.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 49.5% |
• Tswana | 17.7% |
• Engels | 9.0% |
• Sepedi | 8.1% |
• Ander | 15.7% |
Poskode (strate) | 0182 |
Poskode (posbusse) | 0201 |
Skakelkode | 012 |
Hesteapark is 'n voorstad in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Hesteapark het ongeveer 1 328 inwoners in 2011 gehad.
Daan De Wet Nel-rylaan loop regdeur Hesteapark en die buurt grens in die noorde aan die Platinumsnelweg.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur .