Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
| |||||
Damian de Allende in 2022 | |||||
Volle naam | Damian de Allende | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 25 November 1991 | ||||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,89 m | ||||
Massa | 101 kg | ||||
Skool | Hoërskool Milnerton | ||||
Universiteit | Universiteit van Kaapstad | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter, vleuel | ||||
Springbokno. | 862 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2012 | UCT Ikey Tigers | 6 | (5) | ||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2015–2017 2019–2020 2020–2022 2022–hede |
Kintetsu Liners Saitama Wild Knights Munster Saitama Wild Knights |
4 5 37 11 |
(5) (10) (25) (10) | ||
korrek soos op 1 Julie 2023. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2018 | Westelike Provinsie | 27 | (30) | ||
korrek soos op 1 Julie 2023. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2013–2019 | Stormers | 91 | (75) | ||
Provinsiale span | Westelike Provinsie | ||||
korrek soos op 1 Julie 2023. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2014– | Suid-Afrika | 77 | (55) | ||
korrek soos op 1 November 2023. |
Damian de Allende (gebore te Kaapstad op 25 November 1991) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Stormers op senter of vleuel speel in die Verenigde Rugbykampioenskapsreeks.
In 2012 het hy sy debuut gemaak vir die Westelike Provinsie in hul Vodacombekerwedstryd teen die Pampas XV.[1] Hy speel drie wedstryde in die reeks en druk een drie. Hy is daarna ingesluit in die WP-groep vir die Curriebeker Premierliga.
De Allende het ook die Ikey Tigers in die 2012 Varsitybeker verteenwoordig.
In Augustus 2013 het hy 'n kontrak onderteken met die Westelike Provinsie en Stormers tot 2015.[2]
Op 16 Augustus 2014 het De Allende sy debuut vir die Springbokke in 'n toets teen Argentinië in Pretoria gemaak, op die ouderdom van 22 jaar. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |