Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
| |||||
Clinton Swart in 2018 | |||||
Volle naam | Clinton Ryno Swart | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 6 September 1992 | ||||
Geboorteplek | Standerton, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 184 cm | ||||
Massa | 91 kg | ||||
Skool | Hoërskool Standerton | ||||
Universiteit | Universiteit van Pretoria | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Huidige status | |||||
Posisie | Losskakel | ||||
Huidige span | Cheetahs | ||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Losskakel of binne-senter | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2010–2011 2012–2013 |
Pumas Blou Bulle | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014 | UP Tuks | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2014 2015–huidig |
Valke Griekwas |
4 39 |
(3) (268) | ||
korrek soos op 5 Maart 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017– | Cheetahs | 2 | (5) | ||
korrek soos op 5 Maart 2017. |
Clinton Ryno Swart (* 6 September 1992, Standerton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat tans vir Toyota Verblitz in die Topliga in Japan speel. Hy het voorheen Superrugby gespeel vir die Cheetahs en plaaslike rugby vir die Griekwas.[1] Sy gereelde posisie is losskakel of binne-senter.
Hy het vir Hoërskool Standerton se eerstespan rugby gespeel tussen 2009 en 2011,[2] wat gelei het tot sy insluiting in die Pumasspan vir die onder-18 Craven-week. Hy het in twee van hul wedstryde in die kompetisie gespeel, en agt punte met die stewel aangeteken, en daarmee hul Griekwa-eweknieë met 38-7 geklop[3] en 'n verdere ses punte in hul 28-11 nederlaag teen die Goue Leeus.[4]