Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Andhra Pradesh ఆంధ్ర ప్రదేశ్ (Telugu) | |
---|---|
Besienswaardighede in Andhra Pradesh | |
Leuse(s): | |
Ligging van Andhra Pradesh in Indië | |
Koördinate: 16°30′0″N 80°38′24″O / 16.50000°N 80.64000°O | |
Land | Indië |
Hoofstad | Visakhapatnam |
Grootste stad | Visakhapatnam |
Gestig op | 1 November 1956[1] |
Regering | |
• Tipe | Regering van Andhra Pradesh |
• Goewerneur | S. Abdul Nazeer |
• Hoofminister | Chandra Babu Naidu (TDP) |
Oppervlak | |
• Totaal | 162 970 km2 (62 920 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 49 577 103 |
• Digtheid | 308/km2 (800/vk. myl) |
• Rang | 10de |
Tydsone | UTC+05:30 (IST) |
Amptelike tale | Telugu |
Webwerf | www.ap.gov.in |
Andhra Pradesh (Telugu: ఆంధ్ర ప్రదేశ్ Āndhra Pradēś [ˈɑːndʰrʌ prʌˈdeːɕ] , Sanskrit vir: "land van die Andhra"; Andhra was 'n volk in antieke Indië) is 'n deelstaat in sentraaloostelike Indië. Van die ander groot stede is Vijayawada en Visakhapatnam. Die deelstaad se geografie word gekenmerk deur die Oos-Ghats, asook die twee riviere Godavari en Krisjna.