Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Aleksander Doba (gebore op 9 September 1946, oorlede op 22 Februarie 2021) was 'n Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek. In 2010 en weer in 2013 kajak hy met sy eie krag oor die Atlantiese Oseaan weswaarts oorgesteek. Die twee reise was die langste kajakvaart in die oop water wat nog ooit gemaak is. Hy is deur die National Geographic aangewys as “Avonturier van die Jaar 2014”.[1] In 2017 voltooi hy 'n kajaktog ooswaarts oor die Atlantiese Oseaan.[2] Hy is dood toe hy Kilimanjaro geklim het.[3]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |