27 April is die 117de dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (118de in skrikkeljare ). Daar volg nog 248 dae.
Gebeure
Geboortes
1759 – Mary Wollstonecraft , Engelse skrywer, filosoof en kampvegter vir vroueregte († 1797 ).
1791 – Samuel Morse , uitvinder van Morse-kode († 1872 ).
1820 – Herbert Spencer , Engelse filosoof († 1903 ).
1822 – Ulysses S. Grant , 18de President van die Verenigde State († 1885 ).
1830 – Gordon Sprigg , voormalige eerste minister van die Kaapkolonie († 1913 )
1885 – Karl Bremer , eertydse Suid-Afrikaanse minister van gesondheid († 1953 ).
1888 – Florence La Badie , Amerikaanse pionier aktrise († 1917 ).
1891 – Sergei Prokofiëf , Russiese komponis († 1953 ).
1897 – Chris Blignaut 'n legendariese Afrikaanse sanger († 1974 ).
1902 – Dr. Hendrik Johannes van Eck , 'n Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar († 1970 ).
1908 – Arthur Bleksley , ’n Suid-Afrikaanse wetenskaplike († 1984 ).
1922 – Jack Klugman , Amerikaanse akteur († 2012 ).
1927 – Coretta King, burgerregte aktivis en weduwee van die prediker Martin Luther King
1932 – Pik Botha , Suid-Afrikaanse politikus, Minister van Buitelandse Sake († 2018 ).
1932 – Enzo Mari , Italiaanse modernistiese kunstenaar († 2020 ).
1939 – João Bernardo Vieira , voormalige president van Guinee-Bissau († 2009 ).
1946 – Robert Anker , Nederlandse skrywer en digter († 2017 ).
1967 – Koning Willem-Alexander van die Nederlande .
1979 – Sally Hawkins , Engelse aktrise en skryfster.
Sterftes
1124 – Koning Alexander I van Skotland (* circa 1078 ).
1404 – Koning Philip III van Frankryk (* 1342 ).
1521 – Ferdinand Magellan , Portugese ontdekkingsreisiger (* 1480 ).
1605 – Pous Leo XI , die 232ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1535 ).
1882 – Ralph Waldo Emerson , Amerikaanse skrywer (* 1803 ).
1891 – Joachim Oppenheim , skrywer en rabbi (* 1832 ).
1894 – Charles Laval , Franse skilder (* 1862 ).
1972 – Kwame Nkrumah , eerste leier van Ghana na onafhanklikheid (* 1909 ).
1992 – Olivier Messiaen , Franse komponis (* 1908 ).
1995 – Willem Frederik Hermans , Nerderlandse skrywer (* 1921 ).
2007 – Mstislav Rostropovich , Russiese musikus (* 1927 ).
2009 – Tomohiko Ikoma , Japannese sokkerspeler (* 1932 ).
2011 – David Wilkerson , Amerikaanse predikant, evangelis en skrywer (* 1931 ).
2015 – Suzanne Crough , Amerikaanse aktrise (* 1963 ).
2023 – Jerry Springer , Amerikaanse televisieaanbieder (* 1944 ).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae