25 Mei is die 145ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (146ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 220 dae.
Gebeure
Geboortes
1803 – Ralph Waldo Emerson , Amerikaanse skrywer en filosoof († 1882 ).
1803 – Edward Bulwer-Lytton , Britse politikus en skrywer († 1873 ).
1839 – Jules Porgès , Frans-Suid-Afrikaanse entrepreneur en 'n Randheer († 1921 ).
1882 – Frederick Sturrock , Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister († 1959 ).
1889 – Günther Lütjens , Duitse admiraal († 1941 ).
1889 – Igor Sikorsky , Amerikaanse lugvaartpionier van Oekraïnse afkoms († 1972 ).
1927 – Robert Ludlum , Amerikaanse outeur van rillerromans, skepper van Jason Bourne in die Bourne Trilogy reeks († 2001 ).
1933 – Lionel Wilson , Springbokrugbyspeler († 2017 ).
1939 – Ian McKellen , Engelse akteur en skrywer.
1964 – Ray Stevenson , Engelse akteur († 2023 ).
1965 – Yahya Jammeh , Gambiese staatspresident.
1969 – Anne Heche , Amerikaanse aktrise,skryfster en vervaardiger († 2022 ).
1975 – Keiko Fujimori , Peruaanse politikus en administrateur.
1988 – Cameron van der Burgh , Suid-Afrikaanse swemmer en Olimpiese gouemedaljewenner.
Sterftes
615 – Pous Bonifatius IV , die 67ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±550 ).
641 – Konstantyn III , keiser van Bisantium (* 612 ).
1085 – Pous Gregorius VII , die 157ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1023 ).
1261 – Pous Alexander IV , die 181ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* ±1199 ).
1646 – Adriaen van der Stel , goewerneur van Mauritius (* onbekend).
1660 – Adam Dollard des Ormeaux , die kommandant van die fort in Ville-Marie (die huidige Montreal ), Nieu-Frankryk (* 1635 )
1681 – Pedro Calderón de la Barca , Spaanse dramaturg (* 1600 ).
1849 – Sir Benjamin D'Urban , 'n Britse goewerneur aan die Kaap die Goeie Hoop (* 1777 ).
1911 – Harry Bolus , plantkundige , botaniese kunstenaar, besigheidsman en filantroop (* 1834 ).
1920 – Henry Barber , grootwildjagter, ontdekkingsreisiger en sakeman (* 1850 ).
1981 – Dr. F.C.L. Bosman , lektor, skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte (* 1898 ).
2002 – Bart de Graaff , invloedryke Nederlandse TV-aanbieder en komediant (* 1967 ).
2010 – Bun Booyens , Afrikaanse kultuurhistorikus (* 1916 ).
2016 – Yang Jiang , Chinese dramaturg, skrywer en vertaler (* 1911 ).
2020 – George Floyd , Amerikaanse reeksmisdadiger en gewapende rower (* 1973 ).
2021 – Ben Kruger , Suid-Afrikaanse akteur (* 1957 ).
2021 – Monica Breed , Afrikaanse omroeper, aktrise en skrywer van kleuterprogramme (* 1923 ).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae