Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.
Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
1571 – Pous Pius V publiseer die bul Exponi nobis nuper wat die stigting van die Universiteit van Lima aankondig.
1593 – Koning Henri IV van Frankryk keer terug na die Rooms-Katolieke Kerk en maak daarmee 'n einde aan die godsdiens oorlog in sy land.
1661 – Die Nederlandse kommandant aan die Kaap, Jan van Riebeeck, skrywe in sy Dagregister dat die eerste lemoene in die Kompanjiestuin in Kaapstad gepluk is
1712 – Tweede Villmergse-oorlog: In die bloedige Veldslag van Villmergen oorwin die protestantse lede die katolieke lede van die Switserse Bondgenootskap. Meer as 3000 man sneuwel in die veldslag.