22 Februarie is die 53ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender . Daar volg nog 312 dae in die res van die jaar (313 in skrikkeljare ).
Gebeure
Geboortes
1161 – Lotario di Segni (later Pous Innocentius III) († 1216 ).
1732 – George Washington , eerste President van die Verenigde State ] († 1799 ).
1788 – Arthur Schopenhauer , Duitse filosoof († 1860 ).
1821 – Jan van Beers , Vlaamse digter († 1888 ).
1857 – Heinrich Hertz , Duitse fisikus († 1894 ).
1858 – Sir Thomas Smartt , leier van die Unionisteparty en kabinetsminister († 1929 ).
1871 – John Langalibalele Dube , Suid-Afrikaanse essayis, filosoof, opvoedkundige, politikus, uitgewer, redakteur, skrywer en digter († 1946 ).
1895 – Ethel Remey , Amerikaanse aktrise. († 1979 ).
1896 – Paul van Ostaijen , Vlaamse digter († 1928 ).
1897 – Joeri Kondratjoek Russiese pionier van ruimtevaartkunde en ruimtevlug († 1942 ).
1921 – Jean-Bédel Bokassa , president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek († 1996 ).
1921 – Daan Retief , Suid-Afrikaanse akteur, radio-omroeper, rolprentregisseur. Bekend as Staal Burger in sy vervolgreekse († 1990 ).
1929 – Dolf van Niekerk , Afrikaanse skrywer († 2022 ).
1936 – Jans Rautenbach , Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, film-vervaardiger en regisseur († 2016 ).
1938 – Karin Dor , Duitse aktrise († 2017 ).
1949 – Niki Lauda , Oostenrykse Formule Een -renjaer, driemalige wêreldkampioen († 2019 ).
1950 – Julie Walters , Britse aktrise en skrywer.
1956 – Philip Kerr , Britse skrywer († 2018 ).
1962 – Steve Irwin , Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder († 2006 ).
1975 – Drew Barrymore , Amerikaanse aktrise.
1979 – Débora Falabella , Brasiliaanse aktrise.
1980 – Jaco Jacobs , Suid-Afrikaanse kinderboekskrywer.
1987 – Dewald Potgieter , Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
Sterftes
606 – Pous Sabinianus , 65ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
1512 – Amerigo Vespucci , Italiaanse ontdekkingsreisiger (* 1454 ).
1830 – Dawid Stuurman , Khoi -opperhoof en politieke aktivis wat teen die Nederlandse en Britse koloniale regering in opstand gekom het (* 1773 ).
1943 – Sophie Scholl , weerstandsvegter van die Wit Roos in Nazi Duitsland (* 1921 ).
1957 – Jochem van Bruggen , Afrikaanse skrywer (* 1881 ).
1984 – David Vetter, Amerikaanse Bubble Boy (* 1971 ).
1987 – Andy Warhol , Amerikaanse kunstenaar (* 1928 ).
1990 – Thomas Ochse Honiball , Suid-Afrikaanse spot- en strokiesprentkunstenaar (* 1905 ).
2000 – Paula Styger , Suid-Afrikaanse aktrise (* 1913 ).
2002 – Jonas Savimbi , leier van UNITA in Angola (* 1934 ).
2002 – Tilana Hanekom , Suid-Afrikaanse aktrise (* 1921 ).
2016 – Annique Theron , Suid-Afrikaanse sakevrou en stigter van Annique (* 1929 ).
2016 – Kupido , Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer (* 1953 ).
2019 – Tjaart van der Walt , oud-rektor van die Potchefstroomse Universiteit (* 1934 ).
2021 – Aleksander Doba , Poolse kajakvaarder wat veral bekend was vir sy lang reise wat oseane oorsteek (* 1946 ).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae