Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Die 19de Dinastie van Antieke Egipte (ook Dinastie XIX geskryf)[1] was een van die tydperke van die Nuwe Ryk. Dit is deur Ramses I gestig nadat farao Horemheb kom as sy opvolger gekies het. Sy dinastie is veral bekend vir die militêre verowering van Kanaän.
Die farao's van die 19de Dinastie het sowat 110 jaar regeer, van omstreeks 1292 tot 1187 v.C. Baie van hulle is in die Vallei van die Konings by Thebe begrawe.
Farao | Troonnaam | Bewind | Graftombe | ||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Ramses I | Menpehtire | 1292–1290 v.C. | KV16 | ||||||||||||||||
Seti I | Menmaetre | 1290–1279 v.C | KV17 | ||||||||||||||||
Ramses II | Oesermaatre Setepenre | 1279–1213 v.C. | KV7 | ||||||||||||||||
Merneptah | Banenre | 1213–1203 v.C. | KV8 | ||||||||||||||||
Seti II | Oesercheperoere | 1203–1197 v.C. | KV15 | ||||||||||||||||
Amenmesse | Menmire-Setepenre | 1201–1198 v.C. | KV10 | ||||||||||||||||
Siptah | Sechaenre / Acheperre | 1197–1191 v.C. | KV47 | ||||||||||||||||
Twosret | Sitre-Merenamoen | 1191–1189 v.C. | KV14 |
Voorafgegaan deur ← 18de Dinastie |
19de Dinastie | Opgevolg deur 20ste Dinastie → |