Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.
Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Die jaar 1913 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 13de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Die sogenaamde Natives Land Act II word ingestel wat privaat eienaarskap van eiendom aan swart mense verbied.
29 Mei – Igor Strawinski se tweeledige avantgardistiese ballet- en orkesstuk Le Sacre du printemps word vir die eerste keer deur die Russiese balletgeselskap Ballets Russes in die ParyseThéâtre des Champs-Élysées opgevoer.