Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.
Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Die jaar 1883 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 83ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
Die eerste wêreldrekord deur 'n Suid-Afrikaner word deur die verspringer Izak Prinsloo op Kerkplein in Pretoria opgestel is. In die tyd het die plein ook as 'n mark en sportveld gedien.