17 Mei is die 137ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (138ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 228 dae.
Gebeure
Geboortes
1682 – Bartholomew Roberts , Walliese seerower aan die kus van die Amerikas en Wes-Afrika († 1722 ).
1747 – Johannes Theodorus van der Kemp , Nederlandse militêre offisier, dokter en sendeling van die Londense Sendinggenootskap († 1811 ).
1749 – Edward Jenner , Britse dokter wat 'n entstof teen pokke ontwikkel het († 1823 ).
1866 – Erik Satie , Franse pianis en komponis († 1925 ).
1867 – Gerrit Mannoury , Nederlandse filosoof en wiskundige († 1956 ).
1898 – Dr. F.C.L. Bosman , lektor, skrywer en redakteur van Afrikaanse geskrifte († 1981 ).
1904 – Jean Gabin , Franse akteur († 1976 ).
1911 – Maureen O'Sullivan , Iers-Amerikaanse aktrise († 1998 ).
1921 – Dennis Brain , Britse virtuoos horingspeler († 1957 ).
1922 – Stephanus Francois Kotzé , Suid-Afrikaanse politikus en Minister van Plurale Ontwikkeling († 2005 ).
1922 – Antje Weisgerber , Duitse aktrise († 2004 ).
1924 – Hannes Messemer , Duitse akteur († 1991 ).
1926 – Dmitri Romanowitsj Romanof , Russiese prins, bankier, filantroop en skrywer († 2016 ).
1928 – Idi Amin , Afrika-diktator, president van Uganda († 2003 ).
1929 – Jo Onderstall , Suid-Afrikaanse amateur-plantkundige († 2016 ).
1936 – Dennis Hopper , Amerikaanse akteur († 2010 ).
1946 – Udo Lindenberg, Duitse musikant.
1949 – Aletta Bezuidenhout , Suid-Afrikaanse aktrise († 2024 ).
1955 – Dr. Theuns Eloff , Suid-Afrikaanse akademikus en politieke aktivis.
1955 – Bill Paxton , Amerikaanse akteur.
1956 – Sugar Ray Leonard, Amerikaanse bokser .
1956 – Bob Saget , Amerikaanse akteur († 2022 ).
1961 – Enya (Eithne Patricia Ní Bhraonáin), Ierse sangeres.
1961 – Máxima Zorreguieta , koningin van die Nederlande (sedert April 2013), eggenote van koning Willem-Alexander .
Sterftes
1510 – Sandro Botticelli , Italiaanse skilder en tekenaar van die vroeë renaissance.(* 1445 ).
1587 – Gotthard von Kettler , laaste Landmeester van die Duitse Orde in Lyfland en vanaf 1561 die eerste Hertog van Koerland en Semgale (* 1517 ).
1727 – Katharina I van Rusland , keiserin van Rusland en vrou van tsaar Pieter die Grote . (* 1684 ).
1765 – Alexis-Claude Clairaut , Franse wiskundige , fisikus en denker (* 1713 ).
1838 – Charles Maurice de Talleyrand , Franse diplomaat (* 1754 ).
1886 – John Deere , Amerikaanse grofsmid en uitvinder (* 1804 ).
1935 – Paul Dukas , Franse komponis (* 1865 ).
1973 – Maggie Laubser , Suid-Afrikaanse skilder (* 1886 ).
1977 – M.L. de Villiers , Afrikaanse predikant en musikus, komponis van Die Stem van Suid-Afrika (* 1885 ).
1978 – Armin Wegner , Duitse skrywer en menseregte-aktivis (* 1886 ).
2012 – Donna Summer , Amerikaanse sangeres (* 1948 ).
2022 – Vangelis , Griekse komponis (* 1943 ).
2023 – Ray Austin , Engelse akteur, regisseur en filmvervaardiger (* 1932 ).
2024 – Sid Going , Nieu-Seelandse rugbyspeler (* 1943 ).
Vakansiedae
Gepubliseer
Teologie