ISO/IEC 17025: History and introduction of concepts
Inhoud
Voorkoms
<< | Mei 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | |||
5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 |
12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 |
19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 |
26 | 27 | 28 | 29 | 30 | 31 | |
Al die dae |
Mei is die vyfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Mei is vernoem na die Romeinse godin, Maia, of moontlik die Romeinse godin van vrugbaarheid Bona Dea, wie se fees gehou is in Mei.
Gebeure in Mei
- In baie lande is Meidag op 1 Mei. Dit word ook as Werkersdag gevier in baie lande.
- In die Ierse Kalender, is 1 Mei Beltane (Bealtaine) - die eerste dag van somer en die eerste Maandag in Mei is 'n openbare vakansiedag.
- In die Verenigde Koninkryk, val Meidag op 1 Mei, maar die eerste Maandag in Mei is 'n openbare vakansiedag.
- In die Verenigde State, Kanada en Australië, val Moedersdag op die tweede Sondag in Mei.
- In Kanada word Victoriadag gevier op die Maandag op of voor 24 Mei.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Mei.