Infrastructure tools to support an effective radiation oncology learning health system
Inhoud
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Missouri |
Counties | Callaway, Cole |
Koördinate | 38°35′N 92°10′W / 38.583°N 92.167°W |
Stigting | 1821 |
Inkorporasie | 1825 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 97,33 vk km |
Hoogte bo seevlak | 192 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 43 183 |
- Bevolkingsdigtheid | 462,7/vk km |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Somertyd | CDT (UTC -5) |
Burgemeester | Eric J. Struemph |
Amptelike Webwerf | jeffcitymo.org Geargiveer 12 Mei 2005 op Wayback Machine |
Jefferson City is die hoofstad van die deelstaat Missouri. Die stad is geleë op die oewers van die Missouririvier en is 108 myl wes van St. Louis. Dit was in 1821 aangewys as die hoofstad van die deelstaat en is in 1826 amptelik ingewy as 'n dorp. In 1939 het dit stadstatus verkry. Die stadshuis het in 1837 en in 1911 afgebrand. Die stad was onder beheer van die Konfederasie tydens die Amerikaanse Burgeroorlog.
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 531.
Hoofstede van die Verenigde State | ||||
---|---|---|---|---|
|