FAIR and interactive data graphics from a scientific knowledge graph

Yasuhiro Nakasone
中曽根康弘
Yasuhiro Nakasone
Yasuhiro Nakasone in 1982

Ampstermyn
27 November 1982 – 6 November 1987
Vise Shin Kanemaru
Monarg Shōwa
Voorafgegaan deur Zenkō Suzuki
Opgevolg deur Noboru Takeshita

President van die Liberaal-Demokratiese Party
Ampstermyn
25 November 1982 – 31 Oktober 1987
Vise Susumu Nikaidō
Voorafgegaan deur Zenkō Suzuki
Opgevolg deur Noboru Takeshita

Lid van die Laerhuis
Ampstermyn
26 April 1947 – 10 Oktober 2004

Persoonlike besonderhede
Gebore (1918-05-27)27 Mei 1918
Takasaki, Gunma, Japannese Keiserryk (nou Japan)
Sterf 29 November 2019 (op 101)
Tokio, Japan
Politieke party Liberaal-Demokratiese Party
Eggenoot/-note Tsutako Nakasone (1945–2012; haar dood)
Kind(ers) Hirofumi Nakasone
Alma mater Universiteit van Tokio
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Japannese Keiserryk Japan
Diens/Tak Japannese Keiserlike Vloot
Jare in diens 1941–1945
Rang Luitenant-bevelvoerder
Oorloë/Veldslae Tweede Wêreldoorlog

Yasuhiro Nakasone (Japannees: 中曽根 康弘 Nakasone Yasuhiro, 27 Mei 191829 November 2019) was 'n Japannese politikus wat van 1982 tot 1987 as die Eerste minister van Japan en president van die Liberale Demokratiese Party gedien het. Hy was langer as 50 jaar lid van die Huis van Verteenwoordigers. Hy was veral bekend daarvoor dat hy die privatisering van ondernemings in staatsbesit deurgedring het, en dat hy die Japannese nasionalisme tydens en na sy termyn as premier help herleef het. Hy het op 27 Mei 2018 100 geword en was die oudste lewende voormalige staatsleier ten tyde van sy dood in 2019.

Eksterne skakels