FAIR and interactive data graphics from a scientific knowledge graph

Kanton Valais Kanton Wallis
Kantonsvlag Kantonswapen
Basiese gegewens
Ampstaal: Duits, Frans
Hoofstad: Sion
Stigting: 1815
Oppervlakte: 5225 km²
Bevolking: 327 011
Bevolkingsdigtheid: 57 inwoners / km²
ISO 3166-2: CH-VS
Amptelike webwerf: www.vs.ch
Kaart

Valais (Frans: Valais; Duits: Wallis) is 'n kanton in Switserland met sowat 332 duisend inwoners. 28,4% van die inwoners praat Duits as moedertaal. Die hoofstad is Sion.