FAIR and interactive data graphics from a scientific knowledge graph
Inhoud
Voorkoms
Charkif-oblast Харківська область | ||||
Die ligging van Charkif-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Charkif | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 2 733 694 | |||
Volgorde | 3de | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 31 415km² | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.kharkivoda.gov.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Charkif-oblast (Oekraïens: Харківська область, Russies: Харьковская область) is die mees oostelike van die 24 oblaste in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Charkif. Met ongeveer 2,7 miljoen inwoners is die oblast die derde grootste ten opsigte van sy bevolking in die land.
Demografie
- Tale (2001-sensus): Oekraïens (53,8%), Russies (44,3%), Armeens (0,2%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (70,7%), Russe (25,6%), Wit-Russe (0,5%).
Sien ook
Verwysings
Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|