FAIR and interactive data graphics from a scientific knowledge graph
Voorkoms
1796 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1791 | 1792 | 1793 | 1794 | 1795 | ◄ 1796 ► | 1797 | 1798 | 1799 | 1800 | 1801 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1796 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Katharina II | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1796 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 18de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
- 1 Junie – Tennessee word die 16de deelstaat van die Verenigde State.
- 23 Junie – Pous Pius VI sluit 'n wapenstilstand met die Franse te Bologna.
- Die inwyding van die eerste Kerkgebou in Genadendal het plaasgevind op Wit-Donderdag 1796.
Geboortes
- 5 Maart – Karel Landman, 'n voortrekkerleier en tweede in bevel tydens die Slag van Bloedrivier († 1875)
- 10 April – James Bowie, Amerikaanse pionier en jagter († 1836)
- 6 Julie – Nikolaas I van Rusland, tsaar van Rusland († 1855)
- 28 November – Colin Fraser, Skotse predikant in Suid-Afrika († 1870)
- Andrew Geddes Bain, Suid-Afrikaanse geoloog, ingenieur en baanbreker-pasbouer († 1864)
Sterftes
- 21 Julie – Robert Burns, nasionale digter van Skotland (* 1759)
- 17 November – Keiserin Katharina II van Rusland (* 1729)