Effects of the storage conditions on the stability of natural and synthetic cannabis in biological matrices for forensic toxicology analysis: An update from the literature

Die Biblioteca Nacional de España ("Nasionale Biblioteek van Spanje") is ’n groot openbare biblioteek, die grootste in Spanje en een van die grootstes in die wêreld. Dit is in Madrid aan die Paseo de Recoletos geleë.

As die land se nasionale biblioteek is dit die sentrum wat verantwoordelik is vir die identifisering, bewaring en verspreiding van inligting oor Spanje se dokumentêre erfenis. Dit streef daarna om ’n noodsaaklike verwysingspunt te wees vir navorsing oor die Spaanse kultuur.