Effects of the storage conditions on the stability of natural and synthetic cannabis in biological matrices for forensic toxicology analysis: An update from the literature
Voorkoms
1801 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1796 | 1797 | 1798 | 1799 | 1800 | ◄ 1801 ► | 1802 | 1803 | 1804 | 1805 | 1806 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1801 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Slag van Kopenhagen | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1801 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
- 1 Januarie – Die wetgewende unie van Groot-Brittanje en Ierland smelt saam om die Verenigde Koninkryk te vorm, die Sint Patrickkruis word tot die Union Jack gevoeg.
- 1 Januarie – Giuseppe Piazzi ontdek die dwergplaneet Ceres.
- 4 Februarie – Bartolomeo Alberto Cappellari (later Pous Gregorius XVI) word lid van die Akademie vir die Katolieke Geloof, gestig deur Pous Pius VII.
- 23 Februarie – Pous Pius VII stel 24 nuwe kardinale aan waaronder Giuseppe Firrao, titulêr aartsbiskop van Petra.
- 2 April – In die Napoleontiese Oorloë word die Britte deur die Deense vloot verslaan met die Slag van Kopenhagen.
- 15 Julie – Pous Pius VII sluit 'n konkordaat met Napoleon Bonaparte.
- 24 Desember – Die liggaam van Pous Pius VI word van Valence na Rome geneem.
- Die boere van Graaff-Reinet kom in opstand.
Geboortes
- 15 Januarie – Jean-Baptist David, 'n professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven († 1866).
- 16 Mei – William H. Seward, 'n Amerikaanse politikus en staatsman († 1872).
- 29 Julie – George Bradshaw, Engelse kartograaf, drukker en uitgewer († 1853).
- 24 Augustus – Eerw. Daniel Lindley, eerste leraar van die NG gemeente Pietermaritzburg († 1880).
- 7 September – Sarel Cilliers, Voortrekker-leier († 1871)
- 13 September – Alfred Donné, ’n Franse bakterioloog, dokter en bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie; ook die uitvinder van die fotoelektriese mikroskoop († 1878).
- 22 Oktober – Carl Jakob Sundevall, 'n Sweedse dierkundige († 1875).
- 3 November – Vincenzo Bellini, Italiaanse opera komponis († 1835)
Sterftes
- 23 Maart – Paul van Rusland, tsaar van Rusland (* 1754).
- 25 Maart – Novalis, pennaam van Georg Philipp Friedrich Freiherr von Hardenberg, Romantiese Duitse digter, filosoof, juris en mynbou-ingenieur (* 1772).
- 29 Junie – Adriaan van Jaarsveld, Boerekommandant van die Eerste Grensoorlog (* 1745).