Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Hierdie is 'n ingewikkelde sjabloon. Verander slegs daaraan indien jy genoeg programmerings ervaring het.
Hierdie sjabloon werk net soos "Template:Taxobox" by Engels, en die teks van artikels by Engels kan net so gekopieer word (die parameters se name is dus dieselfde, parameters is opsioneel, ens.) Uitsondering: By virusse, verander die Engelse "virus_group" na "virusgroep". Al die teks is nog nie vertaal nie. (Verwyder asb. hierdie kennisgewing as u dit wel vertaal.) Vir meer inligting, sien die interwikiskakels by "Ander tale". Of sien en:Wikipedia:Taxobox usage vir die volledige stel parameters.