Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Semgale (Letties Zemgale) is een van die vier historiese provinsies in Letland. Dit lê aan die westekant van die Daugava (Duits: Düna), en grens aan Lyfland, Latgale en Koerland. Die oostelike deel van Semgale staan soms ook bekend as Bo-Letland.
Die grootste toeristeaantreklikheid is die kasteel van Rundale in Bauska (Duits Bauske).