Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Kimberley-lughawe | |||
---|---|---|---|
IATA: KIM – ICAO: FAKM | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | Airports Company South Africa | ||
Ligging | Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika | ||
Hoogte bo seevlak | 3,950 vt / 1,204 m | ||
Koördinate | 28°48′06″S 24°45′49″O / 28.80167°S 24.76361°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
Ligging in die Noord-Kaap | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
02/20 | 3,000 | 9,843 | Teer |
10/28 | 2,439 | 8,002 | Teer |
Bronne: Suid-Afrikaanse Lugvaartinligtingsbrosjure [1] DAFIF[2] |
Kimberley-lughawe (IATA: KIM, ICAO: FAKM) is 'n lughawe wat Kimberley in die Noord-Kaap van Suid-Afrika bedien.
Die lughawe lê 1 204 meter (3 930 voet) bo seevlak[1] en het twee geteerde aanloopbane: 02/20 wat 3 000 meter lank en 46 meter breed is, en 10/28 wat 2 439 meter x 46 m is.[1]
SA Airlink en South African Express verbind die lughawe met die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg en die Kaapstad Internasionale Lughawe.
Jaar | Passasiers | % verskil |
---|---|---|
2006 | 129 037 | 31,5% |
2007 | 147 275 | 14,1% |
2008 | 155 615 | 5,7% |
2009 | 130 506 | 11,6% |
2010 | 132 756 | 1,7% |
2011 | 135 939 | 2,4% |
2012 | 153 125 | 12,6% |
2013 | 152 667 | 0,3% |
2014 | 163 138 | 6.9% |
2015 | 161 151 | 1.2% |
2016 | 179 599 | 11.4% |
2017 | 170 042 | 5.3% |
{{cite web}}
: Gaan datum na in: |date=
(hulp)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |