Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
Ioniese See | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van die Ioniese See | |
Kaart van die Ioniese See (regs onder) | |
Koördinate: | 38°N 19°O / 38°N 19°O |
Ligging: | Albanië, Griekeland, Italië |
Soort: | See van die Middellandse See |
Die Ioniese See (Italiaans: Mar Ionio, Grieks: Ιóνιo Πέλαγoς, Ionio Pelagos; Albanees: Deti Ion) is 'n gedeelte van die Middellandse See wat deur Italië begrens word aan die westekant, Griekeland aan die oostekant en Albanië na die noorde. Na die suide word dit verbind met die Middellandse See.