Knowledge Base Wiki

Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.

Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.

Wysig skakels

Caracas

Kaart Wapen
Vlag
 Land Venezuela
 Deelstaat Distrito Capital
 Munisipaliteit Libertador
 Koördinate 10°30′N 66°55′W / 10.500°N 66.917°W / 10.500; -66.917
 Gestig op 25 Julie 1567
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 930 vk km
 Hoogte bo seevlak 900 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 7 412 811
 - Bevolkingsdigtheid 384/vk km
 Tydsone UTC -4:30
 Burgemeester Antonio Ledezma
 Amptelike Webwerf gdc.gob.ve

Caracas is die hoofstad en grootste stad van Venezuela. Dit is geleë in die noorde van die land, net suid van die kus van die Karibiese See. In 2011 het die stad 'n bevolking van 7 412 811 gehad. Die stad het vyf muncipios: Libertador, Chacao, Baruta, Sucre en El Hatillo.

Die stad is op 25 Julie 1567 deur Spaanse conquistadores onder Diego de Losada as Santiago de León de Caracas gestig.

Twee van Suid-Amerika se belangrikste persone is hier gebore, Francisco de Miranda (1750) en "El Libertador" Simón Bolívar (1783).

'n Aardbewing het die stad op 26 Maart 1812 verwoes.