Search for LIMS content across all our Wiki Knowledge Bases.
Type a search term to find related articles by LIMS subject matter experts gathered from the most trusted and dynamic collaboration tools in the laboratory informatics industry.
1940 – Tweede Wêreldoorlog: Britse bomwerpers val die stad Basel in Switserland aan. Aansienlike skade word aangerig en 4 persone sterf. Switserland was ´n neutrale staat tydens die Tweede Wêreldoorlog.
1967 – Harold Holt, die Eerste Minister van Australië (gebore 1908) verdwyn terwyl hy naby Portsea, Victoria swem.
1969 – Die Amerikaanse Lugmag kondig aan dat sy vlieënde-pieringondersoeke geen getuienis ontbloot het oor die bestaan van 'n buite-aardse ruimtetuig nie.
1973 – Die Amerikaanse Psigiatrievereniging verwyder homoseksualiteit van sy lys van geestesversteurings.